Tuck Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tuck Inn is 'n pragtige woonstel in Kei Mouth wat omring word deur 'n lowergroen tuin.
Die woonstel is apart van die hoofhuis. Dit is 'n 1 slaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte toilet en stort.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ’n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en wasmasjien. Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar ’n TV met DStv, Netflix en gratis WiFi beskikbaar is.
Gaste kan heerlik afkoel in die swembad terwyl hulle pizzaz maak. Langs die swembad is ook 'n braaiplek. Indien die weer onplesierig is kan hulle die onderdakbraaiarea gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Tuck Inn is naby aan die strand en ongeveer 1 km van die Groot Keirivier. Ander aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, staproetes, gholfspeel, perdry en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Tuck Inn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 5
Ligging
- Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Tuck Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom