Oranjezicht Akkommodasie by Tuinwoonstel teen Tafelberg | LekkeSlaap
+14
+14

Tuinwoonstel teen Tafelberg

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sidmouth-laan 27, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tuinwoonstel teen Tafelberg is 'n selfsorgwoonstel in die stil residensiële area Oranjezicht teen die voet van Tafelberg.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, konveksiestoofplaat, tweeplaatstoof, kookgerei, breekware en eetgerei.

Die eienaars woon op die perseel en het 2 honde en 'n kat wat soms gaan kom groet. Gaste het hulle eie toegang tot die perseel en daar is veilige parkeerplek agter 'n sekuriteitshek.

Die woonstel bied maklike toegang tot voetslaanroetes op Tafelberg, lieflike parke in die omgewing, die Gardens Winkelsentrum en Kloofstraat se restaurante. Die eiendom is ook 5 km vanaf Kampsbaai en Clifton se strande, 6 km vanaf die V&A Waterfront en 19 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuinwoonstel teen Tafelberg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Tuinwoonstel teen Tafelberg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sidmouth-laan 27, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuinwoonstel teen Tafelberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sidmouth-laan 27, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADUkZVoap0TwJ09o49MsyC23xImujF07TDFSSdE5FE5qZkCVDws?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 27 Sidmouth Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.9456796 18.4158403
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za