6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3b Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tuishuisie is 'n ruim woonstel in die historiese sentrum van Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande.
Tuishuisie bied 3 en suite-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, wat slaapplek bied vir tot 6 persone. Die hoofslaapkamer is bo en grens aan die leefarea, terwyl die ander twee onder is en uit die hoofgang lei. Die badkamers het verhitte handdoekrelings, en handdoeke word voorsien. Die waskamer op die grondvloer is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe.
Die leefarea maak oop na 'n ruim patio met 'n houtdek waar gaste onder die skaduwee van 'n pergola ontspan. Die leefarea sluit die oopplan-kombuis in met sitplek vir 4 en 'n Nordiese houtstoof. Dit het 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, die gewone elektriese toestelle en 'n skottelgoedwasser. 'n Lessenaar met ruim beligting en afsluitbare laaie word voorsien vir die korporatiewe kliënt wat dalk werkruimte benodig.
Tuishuisie is naby bekende wynplase, restaurante, winkels en kunsgalerye geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3b Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuishuisie het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3b Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang