LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tula 159 | LekkeSlaap
+85

Tula 159

451 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 451 resensies vir Tula 159
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Colla T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos die huis.

Die perfekte gasheer - altyd bereid om te help.

Linda F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Pragtige netjiese plekkie, veilig, vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer bespreek!

Charissa K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa K
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Gerieflike kamer met Spar net om die draai.

Hakimah A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hakimah A
Gesin met klein kinders

Pleasant stay, so warm and welcoming.

Lovely pool and play area for kids. Cutest rooms.

Slaaitjie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slaaitjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Vriendelike puik diens. Netjies goed in stand gehou.

Natasha S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tula is netjies met ‘n lekker tuisgevoel.

Ons het baie lekker oornag. Alles was skoon en netjies.

Maggie K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gepas vir oornag.

Ons was vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Dankie.

Eloise N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eloise N
Gesin met klein kinders

Very little privacy.

Had a Jacuzzi in our room which we had to pay extra for in order to use it. Location is on the corner of a very busy street. Room itself was not the room we booked, however it was still good.

Tula 159's terugvoer

Hi Eloise, thank you for your feedback.
Please note that did you stay in the unit that you booked and that unit's description clearly states that the jacuzzi is not included. The jacuzzi is only included in the honeymoon suite rate but we made it available after your last minute request at an additional fee. In future, we recommend booking the family deluxe unit for more privacy, especially when traveling with children.
We are also not located on a corner. We are close to the N1 and conveniently close to a shopping center.
Have a lovely day further.

Tula 159
Eldri S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon Johan doen baie moeite.

Het al paar keer daar gebly met my dogter by Kovsies. Altyd lekker gewees en sal beslis aanbeveel.

Tsolo T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsolo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It is easy to locate and it's a peaceful place with nice trees and a swimming pool.

Simphiwe N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simphiwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to be if one need to relax to take one's mind of things.

Lovely place. Hospitality is very good.

Galalelo M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Galalelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly and quiet.

I had an amazing time. The environment is refreshing I could definitely come here more often.

Petrus D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag op pad Kaap toe.

Lekker oornagplek om te herlaai.

Jeannette B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie dankie. Gasvrye eienaars, beddens slaap baie gemaklik.

Ailsa M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailsa M
Enkelreisiger

Short but sweet.

Perfect stop between EC and Joburg. Host was very helpful and even recommended food options for my stay.

Colla T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Johan laat 'n mens altyd so welkom voel en gaan uit sy pad om spesiale versoeke te akkommodeer.

Lucinda S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en behulpsaam.

Dit is 'n mooi plekkie. Tuin is baie netjies. Gerieflik.

Dani N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and had everything we needed for a pitstop heading up to Kruger for our honeymoon.

Perfect little spot located in a secure area, perfect for our one night pitstop. Gentleman that checked us in was very friendly. And we were upgraded to a bigger room than originally booked.

Louis S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by Tula. Dis die enigste plek waar ons bly wanneer ons Bloem besoek.

Johan is baie gasvry, so ook die personeel. Altyd rustig en sommer baie naby aan als wat jy nodig het.

Olimpia B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olimpia B
Saam met vriende

Awesome.

Very clean units, lovely atmosphere. Absolutely enjoyed my stay here.

Retha H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, skoon en heerlike tuin.

Tula was 'n een-aand-oorslaapplek op pad terug van die see. Ons het dus sommer net basiese verblyf nodig gehad - Tula het aan al die verwagtinge voldoen. (Ons het al ons rieme styf geloop by vorige plekke waar ons net vinnig wou oorslaap!) Alles was skoon en netjies, met al die nodige geriewe. Die pragtige tuin en swembad is 'n welkom lafenis na 'n dag op die pad. Johann was ook baie vinnig om te reageer op boodskappe voor ons aankoms, en baie behulpsaam tydens ons verblyf.

Erika V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Enkelreisiger

Gerieflik gelee - die einaar is altyd baie vriendelik

Die gastehuis is gerieflik gelee - alles wat mens kan nodig het. Die eienaar het my totself geskakel toe ek dokumente vergeet het. Alles wat mens nodig het vir n besigheid besoek.

Graham K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Gesin met tieners

Die woonstel waarin ons gebly het was goed toegerus en lekker ruim. Naby aan die universiteit waar ons dogter studeer.

Ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie gerieflike plek.

Sharon H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Gesin met klein kinders

The place is beautiful.

The children had a ball on the jungle gym and trampoline. The place is beautiful, the staff and owner very friendly.

Eldri S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebraai en gerus na die lang pad.

Seker my 6de keer dat ek daar bly. Baie lekker. Johan sorg goed vir jou.

Eldri S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig skoon met alles wat jy nodig het.

Al my vierde keer wat ek daar bly. Baie netjies.

Erika V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Besigheidsreis

Gerieflik en skoon.

Vriendelik ontvang - dis naby aan winkels, lekker naby aan die hoofpaaie. Sal weer daar bly.

Collen D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Collen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig ge-oornag op roete vanaf Wes Kaap na Oos Rand.

Netjiese ingerigte plekke binne raakgooi-afstand van Supersparsentrum. Eienaar baie beleefd en hulpvaardig. Veilige voertuig parkeer-area by voordeur van die eenheid wat ons beset het.

Hettie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Netheid kan meer aandag kry.

Ek dink nuwe beddens en lugversorging kan waarde toevoeg.

Tula 159's terugvoer

Hallo Hettie.

Die moeilik om beddens te koop wat in almal se behoeftes voldoen. Ons nuwe Honeymoon Suite/Luxury Family unit het lugversorging indien julle liewer in die toekoms daarin sal belagstel.

Groete
Johann

Tula 159
Louis S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, naby als, gemaklik, skoon en veilig.

Johan ontvang ons altyd vriendelik. Hy is baie gasvry en behulpsaam. Die kamers is baie netjies en gemaklik. Dis soos om by die huis te wees. Die verblyf is ook bekostigbaar, naby die beste mediese personeel, naby die groot winkelsentrums. Ek beveel Tula 159 verseker aan.

Melanie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met vriende

Goeie atmosfeer, vriendelike kliëntediens.

Eienaars moet dalk net die skoonmakers kontroleer. Stortteëls was nie skoon nie, blindings in badkamer vol stof, asook vensterbank. Paar kakkerlakke in kombuisarea.

Santie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Gesin met klein kinders

Fantasties vir kinders.

Vir seker een van die beste gastehuise waar ons nog oorgebly het. Fantasties ingerig met 'n groot speel area vir kinders en lekker grasperk met meer as genoeg sitplek en koelte om lekker buite te kan kuier. Vir seker van nou af ons voorkeur opsie vir verblyf in Bloemfontein.

Nyameka N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyameka N
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay, neat, super clean, a very quiet area and very close to major roads.

The atmosphere actually exceeded our expectations, friendly owner, super efficient with everything.

Lucinda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S

Baie mooi.

Rustige vakansie-atmosfeer. Baie mooi plekkie.

Shana B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shana B
Gesin met tieners

Dit was baie ontspannend.

Baie goed. Lekker oorslaapplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was very relaxing.

Very good. Happy sleepover.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laetitia Schunke S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia Schunke S
Gesin met tieners

Lekker gerus.

Baie prakties om oor te slaap vir ver reis.

Trynko M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trynko M
Gesin met klein kinders

Baie lekker oornag.

Ons was net daar om te oornag, en dit was goeie waarde vir geld. Die kinders kon lekker speel en ons het lekker afgekoel in die swembad. Ons sal vir seker weer daar stop!

Sonya D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya D

Ongelooflike vriendelike ontvangs met goeie fasiliteite!

Ons is verwelkom deur gasheer! Kamer was pragtig! Baie goeie waarde vir geld! WiFi was 'n groot bonus!

Vedette H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vedette H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik ─ als wat nodig is.

Veilige parkering.

Chris P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Gesin met klein kinders

Baie lekker, dankie.

Dit was lekker daar, baie dankie.

Germarie R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germarie R
Gesin met klein kinders

Rustig!

Baie skoon! Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik! Sal definitief weer daar oornag!

Hester L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L
Enkelreisiger

Kamer was goed vir een nag. Kan gerus sonblokgordyne hang. Sal kamer koeler maak in die somer en donkerder in die nag.

Ligging goed. Kamer egter warm en nie donker genoeg in die nag. Beveel sonblokgordyne aan.

Lynette T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige plek

Roelene B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene B
Gesin met klein kinders

Baie oulik, skoon, toegerus en waarde vir geld.

Regtig waarde vir geld. Skoon, netjies en kinder vriendelik. Ook sentraal geleë en naby die N1. Sal weer hier kom oornag.

Tinus D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie netjies plek wat aan reisigers se behoeftes voldoen.

Marina R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt!

Skoon kamers en badkamers. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt! Pragtige tuin.

Melanie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met tieners

Het alles gehad wat ons nodig het.

Personeel vriendelik. Eenheid skoon en netjies. Gratis WiFi. Sentraal geleë.

Daleen A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A
Saam met vriende

Would love to visit the house again.

It is affordable and big enough.

Ansa M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gerieflik, maar besige straat effe lawaaierig.

Waarde vir geld en ek kan dit aanbeveel.

Tania G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek sal beslis weer daar oornag, baie dankie.

Heerlike plekkie, vriendelike diens. Baie dankie.

Marie N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N
Gesin met tieners

Pragtige plek met mooiste tuin.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Kamer baie netjies en goed toegerus. Heerlike tuin om in te ontspan.

Sharon K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat.

This is not the first time we have stayed here. Every time the owner has been most helpful - very polite and whichever room we have stayed in, it has been clan and tidy.

Jurg P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg P
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies.

Die fasiliteite is netjies, skoon en gerieflik. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Afstand vanaf snelweg is gerieflik asook na winkels sou iets benodig word. TV en internet beskikbaarheid is 'n aanwins. Eienaar het 'n voorval met raserige inwoners goed en vinnig hanteer.

Sarel M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Was baie rustig en voertuig was veilig.

Cheriese V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheriese V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens, het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en vriendelike diens, sal weer enige tyd by hulle inboek.

Frikkie D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer en badkamer was baie beknop. Al die elektriese toebehore word van een prop bedien - moet een uitprop om 'n ander te gebruik.

Daar was slegs twee hangers vir klere in kas wat slegs vir 'n hemp/baadjie gebruik kan word en nie een vir langbroeke nie. Die elektriese toebehore word vanaf 'n enkelkoord bedien. Dit opsig self is nie 'n proleem nie, mits daar dan van 'n multiplug gebruik gemaak word. Die badkamer het hangplek vir een handdoek en net een klein handdoekie word voorsien. Die kamer/badkamer is duidelik toegerus vir 'n enkelpersoon.

Tula 159's terugvoer

Beste Frikkie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons basiese oornagkamer is wel baie kleiner as die Couple Deluxe-eenheid. Met jou vorige besoek het ons jou gratis opgradeer het na die luukse eenheid.

Een mediumgrootte handdoek word per persoon verskaf en ekstra hangers is beskikbaar op aanvraag.

Ons voorsien nie meer 'multiplugs' nie aangesien dit gevaarlik is en maklik kan oorlaai word. Die muurprop is egter heeltemal voldoende vir die ketel en mikrogolfoond.

Groete
Tula 159

Tula 159
Ursulia D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursulia D
Gesin met klein kinders

No words, it was excellent!

Will stay there again.

Su-mari K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari K
Saam met vriende

Billik, goed geleë, netjies, heerlik!

Ons het nog altyd heerlik gebly by Tula as ons Bloem toe gaan vir werk of plesier.

Tiaan L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan L
Gesin met klein kinders

Net wat ons benodig het.

Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Dit is naby aan die universiteit en alles is netjies en skoon. Die badkamer is oud, maar alles werk soos dit moet.

Louis S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Veilig, aangenaam, skoon. Naby alles. Vriendelike gasheer.

Sipho T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sipho T
Enkelreisiger

Splendid.

Will stay there again if needs arise but need to update some of the features.

Rienie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rienie D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Goed. DStv nie gewerk nie.

Tula 159's terugvoer

Hallo Rienie,
Ons is bewus van die feit dat 2 of 3 kanale nie gewerk het nie, die basiese oornagkamer is wel toegerus met 135 ander DStv kanale.

Tula 159
Ashley W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Sal enige iemand aanbeveel om Tula 159 te gebruik. Ek wil net vra of julle dalk 'n baaitjie in die woonstel gekry het wat een van my vriende vergeet het.

Johan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Thank you for the warm welcome.

Louis V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met vriende

Verblyf was waarde vir geld.

Alles wat nodig is, is in die eenheid.

Nthabiseng H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng H
Saam met vriende

Value for money.

The place is nice and the prices are cheap.

Estelle G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf en mooiste tuine.

Shower lek, kaste se deure bly oopgaan, vloer vuil aangepak, onder beddens baie stof, TV bo kop-end van bed. Hulle moet net die eetgerei deur gaan, nie genoeg van alles nie. Baie goed toegerus vir selfsorg, WiFi en volle DStv.

Louis S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Sal vir seker aanbeveel. Verblyf baie geniet.

Willem O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons was welkom laat voel.

Denise E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik vir 'n oornag.

Ongelukkig het ons toilet gedurig vasgehaak - kort herstel. Die badkamer kan regtig doen met 'n opgradering. Blaffende hond langsaan vroeg in die oggend was nie aangenaam nie.

Corne W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was geskik vir die doel van ons besoek aan Bloemfontein.

Beslis waarde vir geld. Ek beveel Tula 159 aan.

Sonja J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig vir oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs en goed ingerig vir oornag en langer verblyf.

Lebogang M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lakens is nooit verander nie.

Die lakens is nooit verander nie en daar was gedurende die Saterdagnag baie kragonderbrekings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The sheets where never changed.

The sheets where never changed and there were a lot of power outages throughout the night of the Saturday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tula 159's terugvoer

Good day, Lebogang. We don't change the sheets if you stay for 2 nights in the same unit, although we had clean the unit and make up the bed. Our services are on a high standard and I personally check all the units on a daily basis. We can't do anything about the power outages because the municipality worked on the power that specific night. It was past 22:00 so the use of the generator would have been unnecessary because of the noise.

Tula 159
Qhamo G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qhamo G
Gesin met klein kinders

Tula was lovely.

The rooms were very cold. They might want to add strong heaters, electric blankets and floor rugs. Then it will be better ─ especially in winter.

Nicola F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F
Gesin met klein kinders

Lekker speel plek vir kinders.

Was bietjie verward, daar is potte, maar nie 'n stofie nie. Was ok, gemaklik met kinders.

Hannelie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagrus gehad.

Baie dankie. Ons was 3 volwassenes in die familie kamer. Was maklik om te kry van die N1 aan die Kaap se kant en was skoon. Genoeg spasie in die kombuis gewees, rusbank om te ontspan. Matrasse het heerlik geslaap.

Hyde S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagkamer is klein, maar voldoende vir slaap en ontbyt.

Lekker warm geslaap. Was bekommerd dat straatgeraas sou pla, maar dit het vroeg stil geraak.

Hyde S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyde S

Lekker ruim kamer met dubbel- en enkel bed. Alles wat benodig was vir oornag en ontbyt was beskikbaar.

Ons was vriendelik ontvang en kamer is ruim. Die kraan van die kombuisarea kort egter aandag, dit is heeltemal los.

Carin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin V
Gesin met tieners

Langs N1.

Ons het net daar oornag. Motors is veilig, alles was skoon, maar die plek kort bietjie opknappingswerk. Stort en kasdeure nie heeltemal vas nie.

Marietjie O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie O
Saam met vriende

Bitter koud.

Woonstel lyk heel goed maar netheid nie goed. Deure is vuil en vadoeke lyk nie goed. Die bedlampies baie donker en onmoontlik om by te lees. Ons het ook geen warm water gehad toe ons die oggend wou stort nie.

Tula 159's terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Bloemfontein is baie koud in die winter, daarom het elke kamer 'n verwarmer asook die leefarea.

Ons het baie warm water maar dit is nie onbeperk nie. Ons het gas geysers wat ons sou kon aanskakel indien jul ons laat weet het van die warm water probleem. Ons is 24 uur beskikbaar by die gastehuis.

Alle eenhede word daagliks geinspekteer vir netheid en ons glo ons eenhede is op 'n hoë standaard.

Groete,
Tula 159

Tula 159
Karina H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina H
Gesin met tieners

Was heerlik.

Ons was heel gelukkig met die verblyf, ontvangs en ligging het als goed in plek geval.

Magda B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Gesin met tieners

Redelike verblyf naby aan al die belangrike plekke in die stad.

Die kamer self is netjies. Ongelukkig was daar nie handdoeke uitgesit nie en moes ons daarvoor vra. Alhoewel daar 'n klein yskas is, was daar ongelukkig geen melk (vars) of in pakkies (Cremora) beskikbaar om te gebruik nie. Ons het nie gevra nie, aangesien ons nog oorgehad het van ons padkos om te gebruik. Die eienaar is ook ongelukkig effe bot, net-net vriendelik.

Tula 159's terugvoer

Hallo Magda

Handdoeke en Cremora word wel verskaf, maar eenhede is eers reg om 2uur.

Gewoontlik ontvang ons ons gaste vriendelik en kry nooit klagtes nie, maar ons het rondgehardloop om alles reg te kry vir inboektyd, tog het ons die vergunnig gemaak om julle vroeer te ontvang.

Tula 159
Frikkie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik en netjies.

Tula159 bied alles aan wat ek benodig vir 'n oornagbesoek. Hulle ligging is goed, naby Spar en Pizza Hut, bestuur is altyd beskikbaar vir die onverwagte en is altyd bedagsaam en vriendelik.

Ronel R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die TV kan net op 'n beter posisie geplaas word. Jy kan nie lê en TV kyk nie.

Adri B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met klein kinders

Was vriendelik verwelkom en het baie gemaklik daar gebly.

=Baie mooi tuin, mooi kameras, vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel.

Thea L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik, voldoende en bekostigbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Friendly and efficient and affordable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Juliette K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en gerieflik, ons het lekker gebly.

Johan het ons baie vriendelik ontvang, die kamer was netjies, lekker groot en goed ingerig. Ek kan die volgende aanbevelings maak: Digter gordyne vir meer privaatheid. Die stort het bietjie aandag nodig.

Charmaine S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plek om na 'n lang dag voete te lig en te ontspan.

Ons was baie verbaas oor die pragtige klein kamer by Tula 159. Dit was pragtig ingerig met alles wat jy nodig kan kry. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon wat 'n oornagplekkie soek.

Thulani M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

It was a great experience.

Ray M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Stort 'n bietjie klein vir groot mense.

Jurie G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie in ons skik met plek.

Madeleine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V
Gesin met tieners

Gerieflik, gemaklike en veilige verblyf vir die een aand wat ons oorgebly het.

Sien sterre.

Elsie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, maar beknop

Die slaapkamer was netjies, maar regtig beknop. Die stortvloer is glad. Die koffiemaakgeriewe en mini-kombuisie was baie welkom.

Tula 159's terugvoer

Hallo Elsie,
Hou asb in gedagte dat jy ons basiese oornagkamer geboek het. Ons het groter ruim eenhede wat jy in toekoms kan boek wat steeds bekostigbaar is. Ek wil ook noem dat die kamer goeie waarde vir geld is omdat dit baie bied teen lae tarief.
Groete,
Johann

Tula 159
Kristian W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kristian W
Enkelreisiger

Good value for just a sleep over.

See stars.

Hetta V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim en gemaklik.

Baie netjies, ruim en gemaklik met al die benodigdhede wat nodig is om lekker te bly.

Sharon K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat and comfortable.

See stars.

Patrick H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H
Gesin met klein kinders

Johann was baie gasvry, het ons baie welkom laat voel, het ons gehelp om vinnig te vestig.

'n Pragtige plek, al die nodige geriewe, goed geleë, skoon. Sal hierdie plek beslis aanbeveel, goed geleë in Bloemfontein.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Johann was very hospitable, made us feel very welcome, helped us settle in quickly.

A lovely place, all the amenities required, well located, clean. Will definitely recommend this place, well located in Bloemfontein.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mlungisi Ngcobo N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi Ngcobo N
Enkelreisiger

Warm hospitality.

Friendly management, rooms and garden. Swimming pool is very clean, and the interior of the room so stunning.

Sannelie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannelie S
Gesin met tieners

Lekker ruim woonstel, mooi skoon en netjies.

Dit was 'n goeie opsie vir ons verblyf met die doel om sentraal in Bloemfontein te wees. Woonstel was ruim, netjies en goed versorg. Goeie en skoon braaigeriewe met kuierarea. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar tuisgaan.

Vernon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C
Enkelreisiger

Oulike plek.

Het lekker gebly, die hoofpad raas net bietjie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place.

Was a pleasant stay, just the main road was a bit noisy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met tieners

Baie netjies, geskik vir familie, naby N1 snelweg en 'n Spar 100 m daarvandaan om eetgoed aan te vul.

Tula 159 is 'n netjiese, familie vriendelike verblyf met DStv en WiFi. Dis maklik om daar te kom en daar is 'n Spar 100 meter verder in die pad op. Dis ideaal vir families was reis op die N1 om oor te slaap, gou kos voorrade op te vul. Die tuin is pragtig en mens voel sommer tuis.

Nicolene F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie.

Moet melding maak van die storte. Het vorige keer in ander woonstel gebly en daar was stort ook baie ongerieflik. Stortvloere glad nie gelyk nie en ouer persone sal gly en val in storte. Ons is jonk en het gesukkel om in en uit die stort te kom a.g.v die vloer. Die matras in woonstel moet definitief vervang word.

Eddie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie P
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë vanaf N1.

Baie vriendelike personeel, ons het redelik laat daar aangekom en weer baie vroeg vertrek met geen probleme nie. Die familiekamer was perfek gewees vir ons gesin. Dankie, Tula, sal julle vir seker weer gebruik.

Rina W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker gebly. Rustig geslaap. Plek baie netjies en skoon. Veilig gevoel.

Demetri C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Demetri C
Saam met vriende

Dit was vuil, uiters warm en die ligging was nie goed nie.

Die plek moet aan gewerk word. Party matrasse moet vervang word. The plek is vol muskiete en gaste moet gewaarsku word. Baie van die kombuiskaste moet vervang word. Dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was dirty, exceptionally hot and the location was not good.

The place needed a lot of work. Some of the mattresses need replacing. The place was full of mosquitoes and visitors need to be told about it. A lot of the kitchen cupboards needed repair. It was not a pleasant experience

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tula 159's terugvoer

Beste Demetri,

Baie dankie vir die terugvoer.

Al klagte wat ons van jou ontvang het was oor ander gaste wat een aand geraas het terwyl julle wou slaap en dat dit jou tennis die volgende dag benadeel het? Ons kan slegs aandag gee aan probleme sou jy ons daarvan inlig gedurende jou verblyf.

Die eenheid is volledig uitgeverf voor jul besoek. Dit was beslis nie vuil nie - dit is voor jul aankoms en ook daagliks mooi skoongemaak. Ek het, soos gewoonlik, persoonlik inspeksie gedoen.

Daar is addisionele waaiers beskikbaar op aanvraag en ons kon iets doen aan muskiete sou ons daarvan geweet het.

Terloops, tou tennismaat het aan my genoem dat hy sy tennis die betrokke week en verblyf baie geniet het.

Tula 159
Madeleine G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine G
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Netjies, skoon en baie rustig. Melk i.p.v. Cremora sal waardeer word. Stort bietjie glad.

Sune W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties!

Die verblyf by Tula was besonders. Johann het ons baie vriendelik ontvang. Die onderdakparkering was groot genoeg vir ons bakkie en waentjie gewees en was boonop onderdak. Die eenheid is goed toegerus en ons kon sien daar word baie instandhoudingswerk gedoen in en om die eenheid om dit vir die gaste so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel! Baie dankie!

Franna C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dit is 'n baie oulike gastehuis, baie goeie ligging en ook naby Spar. Ongelukkig was daar een of twee goed wat nie skoon was nie. Die parkering is ook gerieflik, veral vir 'n sleepwa. Sal definitief weer daar oornag.

Zelda H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein, ingeperk, min privaatheid, by die hoofhek.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very small, confined, little privacy on main gate.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tula 159's terugvoer

Hello Zelda,
You booked our small basic overnight room. It is well equipped for overnight purposes for a couple. Close to the parking area for older people with walking disabilities. We have more expensive, spacious and private self-catering units available as well.

Tula 159
Esta T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta T
Enkelreisiger

Dit was aangenaam, maar ander gaste het erg lawaai - laat in die aand en vroeg in die oggend.

Ek het gedink dit is goeie waarde vir geld, maar was baie teleurgesteld in die ou, uitgerafelde handdoeke wat ek gekry het. Ek sou eerder my eie handdoeke saamgeneem het as ek geweet het dit is wat ek gaan kry. Ek was ook nie bewus daarvan dat daar nie 'n haardroër in die kamer sou wees nie. Miskien moet die gaste net ingelig word sodat jy jou eie kan saambring.

Tula 159's terugvoer

Hi Esta, Ons kan niks doen aan gaste wat lawaai as ons nie daarvan bewus is nie. Ander handoeke was ook beskikbaar op aanvraag. Alle beddegoed en handoeke word op n gereelde basis vervang en daar word daagliks inspeksie gedoen. Ons voorsien ook haardroeërs en strykysters op versoek van die gaste. Groete, Johann

Tula 159
Henry F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the experience that I expected.

No air-conditioner, unit was full of ants since occupation, indicative that the owner/manager did not prepare the unit well enough. Bathroom windows were not intact, beds were not stiff, owners were friendly though. In short, I expected more and I was not satisfied.This is my personal experience.

Tula 159's terugvoer

Hallo Henry,
Die eenheid wat jy geboek het is nie toegerus met lugreëling nie en word ook nie so geadverteer nie. Ons het egter vir jou nog 'n waaier voorsien. Inspeksie word gedoen van alle eenhede op daaglikse basis. Ons is eers op die tweede dag van mier probleem inkennis gestel. Ons het binne 15min daaraan aandag gegee.
Groete,
Johann

Tula 159
Elsje K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsje K
Gesin met tieners

Redelik.

Die eenheid was baie warm, geen ekstra waaiers nie. Die algehele instandhouding van die eenheid is swak. Die stortvloer was ongelooflik glad, die krane is verkeerd gemerk, die koud is warm en die warm is koud, groot risiko.

Tula 159's terugvoer

Hallo Elsje,
Vloere word op daaglikse basis skoongemaak. Ons het ook iemand voltyds indiens wat daagliks instandhouding behartig. Eksta waaiers is beskikbaar op aanvraag. Die eenheid is toegerus met meng krane, dis slegs een kraan wat warm en koud is.

Tula 159
Frikkie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaangenaam, rustig en gerieflik.

Dit was aangenaam en in 'n stil woonbuurt, maar ook gerieflik naby 'n inkopiesentrum waar 'n mens alles vir 'n lekker aandete kon bekom.

Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly. Twee areas wat sou help om die vyfde ster te kry: Lugreëling - Bloemfontein raak te warm om nie lugreëling in te sit nie. Die waaiers is nie voldoende nie. Parkering - Die parkering is baie knap wanneer al die kamers vol bespreek is.

Chinelle G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens