Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Tulip On The Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liza G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Het dit baie geniet. Sal weer enige tyd daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Besigheidsreis

Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie rustige area en maklik om te vind, gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Gert.
Dit was ‘n groot plesier gewees.

Tulip On The Bay
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V
Gesin met klein kinders

Gevoel soos familie.

Tannie, wat 'n skoon en netjiese plek wat jy het. Jy was so gasvry gewees. Dit voel werklik as mens tuis is by jou plekkie. Ons het dit so baie geniet en selfs my seun was mal oor jou diere. Groete, die Van Wyk's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Baie dankie, Hendry. Dit was baie lekker en aangenaam met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Groete.

Tulip On The Bay
Louise C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, skoon plek.

Baie lekker gebly, die trappe ondertoe is net nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Dit was heerlik. Wonderlike diens en die plekkie lyk nes die foto's. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Baie dankie Phillip. Julle was wonderlike gaste gewees. Dit was vir my 'n voorreg om tot julle diens te wees.
Hopelik kan ek julle weer in die toekoms verwelkom.

Tulip On The Bay
Willem E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, moderne plekkie waar mens lekker kan rus.

Baie lekker gebly, duursame afronding, skoon en netjiese plekkie, vriendelike eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Willem. Sien uit om julle 'n volgende keer te verwelkom by Tulip On The Bay.

Tulip On The Bay
Zeno P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zeno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Marita is baie gaaf en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Bietjie klein vir 3 persone. Lekker geslaap en die persoon is baie vriendelik. Sal de plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie mooi en skoon eenheid. Alles wat nodig is om jou oornag gerieflik te maak. Pragtige uitsig. Rustige woonbuurt. Vriendelike, gasvrye Marita en haar 2 mooie honde. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Carina, baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Dit was vir my lekker om tot julle diens te wees. Ons het so lekker gesels - julle het vir my soos my eie familie gevoel.
Ek hoop ons kan mekaar weer sien en as die wind weer so onaangenaam was soos daai aand/nag sal ek altyd ‘n plekkie hê vir julle.

Tulip On The Bay
Lucy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy B
Gesin met klein kinders

Fantastic location, view and value.

The host was absolutely amazing, she was always available when needing assistance. The view from the unit is gorgeous and everything was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulip On The Bay se terugvoer

Thank you so much for a great review Lucy

It was a honor to be your host.

Looking forward to see you again.

Tulip On The Bay
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem