Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Drum

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Turtle Drum
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brian T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation at Turtle Drum is absolutely beautiful, especially the views from the patio.

It is an amazing place to stay at. It is a bit rustic, but highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marele L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging reg teen die see - priceless.

Die huis se ligging is puik, selfs beskut teen die Suidooster met groot skuifdeure. Die huis is ingerig met alles wat jy nodig het en die feit dat ons ons honde kon saamneem was 'n bonus. Maar die ligging bly 'n absolute hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H
Gesin met klein kinders

Perfect family getaway.

A great location with an amazing home right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebony T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ebony T
Gesin met tieners

Perfect spot to just chill.

Just beautiful and so peaceful. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N
Gesin met tieners

Views were great, very pleasant stay.

Wonderful location, bathrooms a bit outdated, otherwise lovely venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met tieners

Gerieflik.

Lekker naby die strand en sentraal om die omliggende dorpe te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shane S
Saam met vriende

Great location but really needs attention.

Great location, right on beach, great to take dogs but house needs maintenance at the current rates we expect to have house in better condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E
Gesin met klein kinders

It was such a relaxing stay with the sea just a few steps away.

The services and managing agents were excellent. We loved the location and didn't want to leave. It was very spacious, well equipped and just a stone throw away from the beach. We had every intention of venturing out to explore the town but found ourselves being between the house and the beach the whole time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Besonderse huis langs die see.

Hierdie was vir ons die beste huis en ligging sover op Betties. Die huis is prakties, groot, met baie karakter, en reg op die see met 'n mooi groot strand (Silversands). Jy kan sommer iemand sien 'n galjoen vang 30 m voor die huis op hoogwater! Ons het lekker gerus en die mooi uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabisa M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabisa M
Gesin met tieners

It was great.

The place is nice, but needs a touch up. Owners can look at giving the place a modern look that can attract more people and also have more pictures on the advert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N
Gesin met tieners

A thing of beauty is a joy to behold.

Terrific value for money. I cannot fathom staying anywhere else when visiting Betty's Bay again, and my family and friends concur. Super service from Lucille to boot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n vreugde om te aanskou.

Fantastiese waarde vir geld. Ek kan nie elders bly as ek weer Bettysbaai besoek nie, en my familie en vriende stem saam. Super diens van Lucille.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

World class accommodation, a hidden gem.

Stunning holiday home right on the beach. Gorgeous views and all the facilities you need. We will definitely be back, this is a fantastic breakaway destination. Very peaceful. Despite heat main bedroom was very cool and pleasant. You can eat at the dining table and open the sliding door and hear the ocean or relax outside with a snack. Braai area well covered and fireplace is a gem. The only real problem we had is that we have now been spoiled and as we travel at least once a month will be hard to find a place that matches this beautiful holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52672fae40ff32fec6664b0bfde97b7f3e1dbeee880f353d03ac1133d8c4d356f2010361b70c410e059eecbefa755a4e909c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168