Tuscan Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuscan Bed and Breakfast bied verblyf in 'n luukse woonbuurt in Rustenburg in Noordwes. Dié bekoorlike dorp is omring deur die Magaliesberge en het die ideale ligging naby Sun City, talle wildparke en geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 3 badkamers met baddens en storte en die kombuisies het elk 'n broodrooster, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel, die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik of in die gastesitkamer ontspan.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Pilanesburg Nasionale Park, Kgaswane Bergreservaat, Baviaanskransroete, Waterfall Mall, Sun City en gholfbane in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuscan Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false