Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Sun Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tuscan Sun Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Struisbaai. Die woonstel is bo, langs die hoofhuis en is ideaal vir 'n paartjie en 2 of 3 kinders, of vir 4 volwassenes wat mekaar goed ken. Die woonstelletjie funksioneer onafhanklik van die hoofhuis en het 'n aparte ingang deur 'n buitetrap.

Daar is 'n lieflike see-uitsig vanaf die woonstel wat gaste kan geniet terwyl hulle in die sitarea ontspan of aan 'n glas wyn voor die kaggel teug. Die kaggel kan ook as 'n braaiplek ingespan word.

Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n balkonnetjie, ingeboude kaste en bedkassies met leeslampe. Die sitarea het 'n tweede dubbelbed, maar kan met 'n gordyn afgeskort word om meer privaatheid te bied. Daar is ook 'n oopvoubank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv en daar is 'n ingeboude braai sodat gaste selfs wanneer dit reën 'n braai kan geniet.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n wasgoeddiens in die dorp of op versoek. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die woonstel is by Oceanview Heights, dus is dit baie privaat en deur die natuur omring. Gaste kan binne minute by die strand wees en die Spookdraai-voetslaanroete is naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuscan Sun Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tuscan Sun Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuscan Sun Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeefd41aa98974bec23504f9f5955edac617a31f3efca5e52e96d3d229cd60d51f267363cac5a880d22e0be1c648c2bea35d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 4 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811084109955 20.030848511917