LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuskers Bush Lodge | LekkeSlaap
+17

Tuskers Bush Lodge

Standaardkamers met Koningingrootte-beddens
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenhede het 'n slaapkamer met 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike stoep en dek met 'n uitsig oor die swembad en die bos. Dit is smaakvol versier en het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Doendinge en ekstra items wat op die perseel gekoop word soos drankies en versnaperings is nie by die tarief ingesluit nie. Alle doendinge word apart gekwoteer/bespreek. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie, maar daar is heelwat restaurante in die omliggende omgewing.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die gesinskamer het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n tweede kamer met 2 driekwartbeddens langsaan, en 'n badkamer. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike stoep en dek met 'n uitsig oor die swembad en die bos.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Doendinge en ekstra items wat op die perseel gekoop word soos drankies en versnaperings is nie by die tarief ingesluit nie. Alle doendinge word apart gekwoteer/bespreek. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie, maar daar is heelwat restaurante in die omliggende omgewing.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike stoep en dek met 'n uitsig oor die swembad en die bos. Die kamer is smaakvol versier en het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Doendinge en ekstra items wat op die perseel gekoop word soos drankies en versnaperings is nie by die tarief ingesluit nie. Alle doendinge word apart gekwoteer/bespreek. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie, maar daar is heelwat restaurante in die omliggende omgewing.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNGVmODI4LWZhYTctNGZjNi05OGEyLWE0ZmZhYzZkOGJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 R104 Old Rustenburg Road 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.719755300486 27.808356582031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!