LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuskers Bush Lodge | LekkeSlaap
+17

Tuskers Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Tuskers Bush Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sonja D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja D

Rustigheid in natuur.

Baie dankie veral aan persoon wat ons ontvang het en tot ons diens was tydens ons besoek.

Monika N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N
Saam met vriende

Sal beslis weer by Tuskers oorbly.

Tuskers is 'n pragtige plek. Baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die kamers is pragtig en luuks. Noah, is baie vriendelik en behulpsaam. Hy is 'n baie goeie gasheer, gaan uit sy pad uit om mens tuis te laat voel.

Jan-alwyn F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F
Gesin met tieners

Awesome ervaring!

Sien sterre.

Willie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, net effens duur gewees.

Ons het dit geniet en die ontbyt was heerlik. Noah was baie vriendelik en behulpsaam.

Caroli P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli P
Saam met vriende

Luuks en rustige atmosfeer.

Ons het as 'n verrassing 'n vriendin weggeneem vir haar verjaarsdag en die volgende dag Olifante besigtig en na Maropeng toe gegaan wat 30 min weg was. Ons het na inkloktyd daar aangekom en is baie welkom laat voel deur Noah wat ons help afpak het en ons help tuis voel het. Ons het toegang gehad tot 'n lekker vuurtjie waarlangs ons privaat kon sit en kuier. Naby genoeg aan lekker restaurante en 'n vulstasie en sentraal in Hartbeespoort geleë. Die volgende oggend het ons 'n heerlike volle ontbyt geniet met heerlike koffie. Ek gaan enige dag weer terug.

Annabe J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig en naby genoeg vir ons om nie te lank weg te bly van ons bruilof af nie.

Sien sterre.

Stephan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good experience.

The service was excellent and the stay was even better.

Marijke V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Tuskers Lodge is 'n wonderlike plek waar jy werklik kan ontspan. Die gasheer, Noah, is baie vriendelik en behulpsaam. Hy gaan uit sy pad uit om mens tuis te laat voel. Die kamers is pragtig en luuks.

Boitumelo M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo M
Gesin met klein kinders

A lovely place to visit.

The lodge is secluded and you really get peace of mind. The views are breathtaking. Rooms are warm and homey. I'll definitely be returning.

Sue K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue K
Gesin met klein kinders

Rustig met goeie diens.

Ons het die rustigheid baie geniet en Noah was 'n uitsonderlike goeie gasheer. Ons kan nie wag om weer te gaan nie en die keer die olifante te besoek. Ons ontbyt was ook baie lekker.

Pieter M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Baie netjies met baie goeie diens.

Sien sterre.

Stefan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys in Harties.

Die lodge was baie netjies en intiem. Daar is al die geriewe wat mens sou benodig en die gasheer Noah was baie hulpvaardig en het uit sy pad uit gegaan om ons te laat tuis voel. Ons het lekker uitgerus, die area is baie rustig. Dis 'n moet om na die Elephant sanctuary toe te gaan as jy jouself in die area bevind.

Jolinda C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda C
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Lekker gebly saam vriendinne. Stil en rustig en ons kon kwaliteit tyd saam spandeer! Ontbyt was ook tops gewees.

Idonette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was die 2de keer wat ons daar gebly het, ek het verlief geraak op die plek na die 1ste verblyf en sal nooit weer iewers anders bly wanneer ons Hartbeespoortdam toe gaan nie. Dit is fantasties!

Christie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Baie netjies en luuks - Noah is 'n ware gasheer.

Madeleine D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Tuskers is 'n baie mooi plek, ek is teleurgesteld omdat jy nêrens heen kan stap nie, groot trekpleister is dat jy naby die stalle is, maar jy mag glad nie daarheen gaan nie en ook nie eers die olifante gehoor nie, jy betaal baie om hier oor te slaap en ek verstaan dat jy moet betaal om te 'interact" met die olifante maar jy kan nêrens heen stap nie, glad nie TV in die kamers nie. Ons het ook glad nie haardroër gehad nie en waterdruk was baie swak. Noah was baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

Eddy B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig daar en skoon.

Baie netjiese plek en rustig. Sal dit aanbeveel vir almal. Net die water druk is bietjie laag vir stort.

Tuskers Bush Lodge's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.

Tuskers Bush Lodge
Bonnie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Quiet and serene, Noah was a fantastic host, great accommodation.

Tuskers Bush Lodge's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.

Tuskers Bush Lodge
Coenraad C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad C
Enkelreisiger

'n Asemrowende wegbreekkans!

Ek sal vir seker weer daar wees.

Tuskers Bush Lodge's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.

Tuskers Bush Lodge
Karien S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine. I think a TV for each room is needed.

My first impression was very nice. Noah was very kind. Compliments to the chef, breakfast was tops. My problem was - My bathroom has no hot water! For the price of R1300? My husband talk to Noah and arrangement for us to use the other suite to bath. What if the place was fully booked? No manager has come and talk to us or arranged something instead. It was my 50th birthday and not what I expected. I need an answer from Tuskers Bush Lodge please. Thank You.

Tuskers Bush Lodge's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.

Tuskers Bush Lodge
Jc V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc V

Wat 'n heerlike kuier!

Dankie vir jul moeite! Hul het selfs 12:00 die aand ons met ope arms ontvang!

Tuskers Bush Lodge's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us at our Tuskers B&B. We trust you will come visit us again.

Tuskers Bush Lodge
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNGVmODI4LWZhYTctNGZjNi05OGEyLWE0ZmZhYzZkOGJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 R104 Old Rustenburg Road 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.719755300486 27.808356582031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!