Twee Uitsigte
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Twee Uitsigte bied pragtige oornagverblyf in Heuwelkruin, Knysna, en het 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek waar gaste langs 'n swembad kan ontspan.
Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elkeen van hierdie kamers het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste kamer het 'n uitsig oor die swembad en die tweede kamer het 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer.
Die kamer met 'n swembaduitsig het 'n koffiestasie waar gaste ligte maaltye kan voorberei en dit is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat ete op die sonnige houtterras onder 'n sambreel geniet. Gaste is welkom om van die organiese blaargroente en 'n wye verskeidenheid vars kruie wat in die tuin beskikbaar is, te pluk. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie eiendom is loopafstand vanaf die Knysna middedorp, Knysna Waterfront en Thesen-eilande. Daar is verskeie gewilde restaurante in die area en gaste het ook die geleentheid om watersport en watervaartuie te geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Twee Uitsigte sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Jaar gelys 4
Ligging
- Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Twee Uitsigte het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom