Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelve on AJ

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Twelve on AJ
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madeleine H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Baie mooi, netjiese en skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina F
Saam met vriende

Skoon, vriendelik en gemaklik!

Ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ja, die ligging is goed. Naby die dorp en kemapus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha C
Enkelreisiger

Was baie lekker en was waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly en die kamer was baie mooi versier. Baie goeie kliëntediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met vriende

Was baie lekker.

Baie baie lekker plekkie met wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esté V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esté V

Baie gemaklike huislike oornagplekkie.

Heerlik gebly! Sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Gesin met tieners

Naweek wegbreek.

Baie netjiese plekkie in 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Gesin met tieners

Akkommodasie is netjies en presies wat ons benodig het. Rustig!

Baie rustig gewees na lang harde dag! Lekker geslaap, stil omgewing met geen geraas van honde of voertuie. Plekkie is presies ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soretha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha T

Delightful.

Heerlik gebly. Oulike gasvrou. Baie behulpsaam. Sal weer hier oorbly as ek in Potch is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie mooi, netjies en skoon. Wonderlike, ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornag in Potch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ric M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ric M
Enkelreisiger

Everything was there.

The host went out of their way to make sure I was okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K
Saam met vriende

Rustig.

Gesellig gewees, voel soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruhan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, gerieflik en gemaklik.

Kamer was mooi netjies. Daar was onderdakparkering en maklik by uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie netjies en sentraal geleë.

Die eenheid is sentraal geleë met veilige parkering. Die eenheid is baie netjies en het beslis aan al ons behoeftes voorsien. Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelane J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelane J
Gesin met tieners

Goed toegeruste kamers.

Ons was baie welkom ontvang deur Wanda. Kamers is toegerus met snoesige linne. Wanda het die kamers goed voorberei vir load shedding deur liggies vooraf vol te "charge". Goeie aanwysings vir "takeaways" was verskaf en tieners het lekker gaan kuier in Potch. Hulle het veilig teruggery met 'n Uber. Ons het heerlik en rustig geslaap, was vroeg op om die opedag by NWU by te woon. Dit was lekker naby aan ons verblyf. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arie Jonasstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f84d8436b50950dbd6df4d877938a2efff6567c1f3b06530919cad0b4916abe52b001d8812aba71229c4ab5eeaf1e9a916f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 12 Arie Jonas Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.7032331 27.1003461
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem