Strand Akkommodasie by Twin Doves Self-catering | LekkeSlaap
+6
+6

Twin Doves Self-catering

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahille-keeromstraat 5, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Twin Doves Self-catering is in die gewilde vakansiebestemming, Strand, en bied gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid is na aan alle geriewe insluitend restaurante en winkelsentrums en dit is minder as 1 km van die gewilde Blake's Beach en 'n openbare binnenshuise swembad af.

Twin Doves beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stoof en yskas toegerus. Die eenheid het ook 'n TV, 'n lieflike tuin en 'n braai-area.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 'n sedan agter 'n afstandbeheerde hek.

Die huis is ideaal vir 'n paartjie, gesin met 2 kinders of 'n enkelsakereisiger.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is binnenshuis verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by Twin Doves Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Twin Doves Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Dahille-keeromstraat 5, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twin Doves Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahille-keeromstraat 5, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2VlM2ExLTkzYjctNDMzMC1iZjU3LTA1YTQ5YzViOWJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 5 Dahille Close Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.116314719737 18.835728317499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za