LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+93
Selfsorg in Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge Twins   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Baie baie lekker. Die diens is baie goed, en jou personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roanne P
1 nag
5.0
Aug 2026

Great clean neat units. Very neat newly revamped units. Anton was very helpful and professional. I will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Puik, lekker verblyf weg van die huis. Veilig, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Location was safe and quiet. Anton was very efficient and friendly. Neighborhood felt nice and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Z
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Netjies en vriendelik. Goeie parkering. Heerlik, netjies en vriendelik. Goeie parkering. Uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Baie netjiese plek. Niks meer nodig nie. Nie ons eerste keer wat ons hier bly nie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Net oornag. Kamer was skoon, maar ongelukkig geen ketel in kamer, slegs in kombuis en geen koffie en suiker, moet eie saambring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Okt 2026

Gemaklik, skoon en veilig. Baie goeie ligging vir funksies by Emerald Casino. Baie netjies en skoon. Parkeerplek is wel moeilik as daar baie gaste is, veral as dit nie klein karretjies is nie. Geen koffie of tee in kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anton
Astoni Guest Lodge Twins
Goeie dag... Baie dankie vir jou boodskap... Op die oomblik sukkel ons met die verskaffers om vir ons gaste huise te voorsien met die gepaste voorraad... Ons kan nie bv. 'n koffieblik in die kamer sit nie... Daar is 'n parkeerplek vir elke kamer.

Hester P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2026

Was aangenaam, maar nooit die gasheer ontmoet nie. Louw water om te stort is nie lekker nie. Daar is nie beperkte DStv kanale nie. Jy moet stream.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amber C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great stay! Great stay! The place was really easy to find, the room was clean and we felt safe during our stay. Close to all places we planned to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
Soek in 'n groter streek