Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Fat Owls Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Two Fat Owls Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annas B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye plek voel nie soos 'n gastehuis nie.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Ontbyt was werklik baie besonders vroeg opgediend. Baie gasvrye eienaars. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Lezette.

Two Fat Owls Guest House
Ewerhardus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewerhardus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf. Gastehuis is baie sentraal.

Lezette, gasvrou was baie gasvry en vriendelik. Heerlike ontbyt. Sa Two Fat Owls Gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Lezette

Two Fat Owls Guest House
Aubrey H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey H
Gesin met tieners

Words cannot describe the awesomeness experienced in a friendly, warm environment.

An awesome experience with friendly and family-oriented hosts. It made us feel like family and welcome. Serene environment, value for money. I would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Hi Aubrey en familie. Wat 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Dankie vir al julle geselsies en die positiewe terugvoering. Hoop om julle een van die dae terug te kan verwelkom.

Liefde, groete Lezette en die Uiltjies

Two Fat Owls Guest House
Hannelie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam.

Die gasvrou is baie dierbaar en laat jou dadelik tuis voel, sal altyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Lezette

Two Fat Owls Guest House
Michael S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and well laid out, includes outside furniture by pool side for ensuring a good rest after a long day of travelling.

Lizette, the host, has encapsulated all the requirements that a guest(s) would need for either an overnight stay or a few days. centrally located in george, so not far from all essential services and areas. It also has provided for loadshedding which helps with the comfort factor to some extent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Thank you for staying at Two Fat Owls guesthouse and the positive feedback. Hope to welcome you back soon. Regards Lezette

Two Fat Owls Guest House
Karisha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karisha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik.

Dit was baie lekker gewees. Die diens wat ek ontvang het was verskriklik goed en goed ek sal defnitief enigetyd weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Hi Karisha. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendlike groete, Lezette.

Two Fat Owls Guest House
Nellis T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis T
Besigheidsreis

Great place to stay.

This is just a great place to stay. It's central and close to the town area. I had a standard room, which is still a luxury room compared to some other B&B's where I have stayed in George, so this was absolutely perfect for my stay. The rooms and the rest of the guest house was very neat and clean. Great breakfast too and I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Thank you for the positive review. Looking forward to welcoming you back at Two Fat Owls.

Two Fat Owls Guest House
Anli G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli G
Gesin met tieners

Stylvol, netjies, gerieflik en baie skoon. Persoonlik deur eienaar ontvang wat waarde toevoeg aan verblyf.

Stylvol, moderne en baie smaakvolle kamer en gastehuis. Skoon en netjies. Persoonlike ontvangs deur eienaar voeg waarde toe. Uitstekende ligging. Genoeg en veilige parkering onder skadunette. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Fat Owls Guest House se terugvoer

Hi Anli

Hoop dit gaan goed en dat die nuwe jaar vir julle wonderlik gaan wees.

Baie dankie vir die mooi terugvoer van julle verblyf hier. Hoop om julle weer te kan ontvang hier.

Groete
Lezette

Two Fat Owls Guest House
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496002b1b433c9bfdf6a2b6dbb773d1838ff1ea02b7ef8f650efac5de51a6021cae4efb6b13971874fe97ffe2e475737f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem