Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Fat Owls Guest House

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Two Fat Owls Guest House is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ‘n biblioteek, hospitale en winkelsentrums.

Daar is 6 kamers waarvan 1 die wittebroodkamer is. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het ook ‘n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens.

Daar is beskutte parkeerplek vir 9 voertuie, asook ‘n braai-area, swembad en kuierarea buite. Verder is daar ‘n gemeenskaplike sitkamer met ‘n braaikamer met ‘n platskerm-TV, DStv en sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Two Fat Owls Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Fat Owls Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496002b1b433c9bfdf6a2b6dbb773d1838ff1ea02b7ef8f650efac5de51a6021cae4efb6b13971874fe97ffe2e475737f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem