Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Oceans Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius van den Heever Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Two Oceans Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Gesin met klein kinders

Brilliant.

Fantastiese verblyf, heerlike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sigrid Priscilla W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We absolutely loved the place. It was nice. I would stay again at Two Oceans.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana T
Enkelreisiger

Pleasant, well appointed room.

During a heat wave. Off the grid so no air conditioning, but no load shedding either. The crockery and cutlery could be cleaner. There were no scissors to open packets, and the shower gel bottle was empty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Hi Juliana,

Thank you for your review, it helps us a lot in maintaining the standard of our guesthouse. Unfortunately, my wife was in the hospital and, being a man, I overlooked a few things like inspecting the cutlery, something we have since addressed with our staff. So, our sincerest apologies for this lapse, as this is not our standard.
Regarding the missing items, items such as scissors and hair dryers have been removed from rooms but are available upon request.
As for the shower gel, it is freely available for our guests, though as a self-catering guesthouse, we expect guests to bring their own toiletries. It is provisioned for emergencies in case guests forget to bring theirs, which was a misunderstanding on our part.
Our respect for our guest's privacy is paramount, and I apologise for not checking this.
We do hope to see you again for our real 'home away from home' experience and to demonstrate our care for our guests.
Regards,
Two Oceans Stay

Two Oceans Stay
Carien T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik gevind, gerieflik en goed ingerig. Redelik naby lughawe.

Ons het baie lekker geslaap en het veilig gevoel. Die feit dat ons kamer 'n omheinde grasperk gehad het, het dit vir ons moontlik gemaak om saam met ons honde te reis en hulle met 'n geruste hart by die kamer te kon los tydens aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters fantasties.

Baie lekker gebly en geslaap. Asook uitstekende kliëntediens ontvang vanaf eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gerieflik!

Ons het so lekker gebly. Vriendelikste ontvangs! Sal definitief weer daar oornag wanneer ons in die omtrek is! Als is daar wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith J
Enkelreisiger

Peaceful.

The owners were friendly, approachable and welcoming as well as the staff. The owners accommodated a request which I had upfront, and they accommodated me. Great place to stay and very central and close to shops. The self-catering unit was well equipped with everything, which made my stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Thank you so much for your positive review, Judy. This is what keeps us going.
Thank you also, you were a 5-star guest - the industry would love to have guests like you always.

Regards,

Two Oceans Stay

Two Oceans Stay
TravellingTee : - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
TravellingTee :

Comfortable stay.

Very friendly host with a clean place. Secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Thank you, TravellingTee , for the review and be assured that we shall keep our standards high at Two Oceans Stay. We wish you a wonderful 2024 and we appreciate your support. Two Oceans Stay

Two Oceans Stay
Tessa J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 experience from when we arrived until departure.

Would definitely recommend it to my friends and family! Such a lovely place whether it's just for an overnight stay or for a little holiday getaway. 10/10 experience from when we arrived until departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike vakansie.

Dit was absoluut 'n heerlike verblyf, kon nie beter kies nie, dit was skoon en netjies, alles wat jy nodig gehad het was daar, die private tuin was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorian B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited our needs and unit was exactly as advertised.

Very convenient location and perfect accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Thank you so much for your review, Dorain, and it's also nice to have a 5 star guest like you. Reviews keep us going with the hard work to keep the standards on top. Regards, Two Oceans Stay

Two Oceans Stay
Klana Coetzee C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klana Coetzee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Baie sentraal geleë en in 'n goeie omgewing. Baie behulpsame en vriendelike gashere. Netjiese skoon blyplek met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Klana

Was so lekker om julle hier te he en baie dankie vir jou resensie. Dit maak die harde werk soveel makliker

Ons hoop om julle vinnige weer te sien en veilig bly

Groete

Two Oceans

Two Oceans Stay
Freddie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en gemaklik.

Ons ontvangs en vertrek was met opregte vriendelikheid hanteer. Die vertrek is ruim met alles wat nodig is en netjies. Die voertuig se parkering was veilig en by ons. Die woonstel met sy eie tuin en sitplek laat dit baie lekker voel en gee vir ons die privaatheid wat vir ons baie belangrik is en ons kon lekker slaap sonder geraas, dit is eintlik besonder lekker stil. Die bed slaap lekker, maar die voetenend is vir my in die pad sodat ek nie reguitbene kon lê nie. Steeds het ons baie lekker gebly net soos die vorige keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die eienaar-paar was ongelooflik hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G
Saam met vriende

Skoon en netjies. Lekker sentraal.

Goeie ligging in stil buurt. Sentraal geleë; lughawe en stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Baie dankie Leon vir die terugvoer. Ons probeer elke dag ons ou gastehuisie beter en beter te maak vir ons gewaardeerde gaste.
Hier kom nog baie verbeterings om n beter kuier te maak vir al ons gaste. Die webtuiste is ook deel van ons suksessie en dankie aan hulle ook.
Mooi bly.
Two Oceans

Two Oceans Stay
Thia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia W
Enkelreisiger

Heerlik gebly, sal defnitief weer kom. Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam gewees.

Alles was mooi skoon en op plek. As 2 persone daar slaap, sal 'n bedliggie dalk net nodig wees aan altwee kante van die bed, asook 'n tweepunt-kragpunt. Gelukkig het ek my eie een byderhand gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons besig tans met opgraderings en is die ligte en elektrisiteit 'n groot prioriteit vir ons.

Hoop ons sien julle binnekort en al die verrassings wat vir ons gaste wag.

Two Oceans

Two Oceans Stay
Carika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie met ongelooflike gashere.

Ons sal vir seker weer hier tuisgaan. Hierdie verblyf word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Carika

Gaste soos julle met sulke ongelooflike terugvoer haal sommer die ouderdom by my en Marius weg en wil ons nog beter doen. Hou maar dop wat gaan nog verbeter

Julle was dierbare gaste.

Two Oceans Liefde

Two Oceans Stay
Dorian B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room ready on time and received a very warm welcome.

Ideal location for us and in a safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans Stay se terugvoer

Thanks for your feedback and do appreciate it. Busy with a lot of renovations and on month 6 as new owners we are proud to be so far with alternative energy, our security upgrading, private gardens for each room ext.

Hope to see you soon again

Two Oceans regards

Two Oceans Stay
Melanie A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Netjies, skoon, veilig.

Heerlik gebly skoon en netjies en baie veilig sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Gesin met tieners

The host was friendly and welcoming.

I will recommend this establishment to anyone as the accommodation is very neat and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay with great service.

Great stay overall and great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-maria F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Alles wat jy nodig het!

Ons het 1 nag daar oorgebly. Ons het die verblyf baie geniet. Alles is baie netjies en daar is alles wat jy nodig het. Baie goeie afwerking en stylvol! Sekuriteit is puik. Lekker ook dat jou motor agter elektriese hekke is! Veiligheid op sy beste. Dankie Mardine vir jou vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer by julle kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secure, convenient, friendly, helpful hosts.

Conveniently close to Panorama Medi Clinic, very secure with all the basic necessities. Clean and tidy with hosts who go out of their way to assist. Stayed for a week, was very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Was heerlike, warm akkommodasie in koue weerstoestande. Mardine was baie behulpsaam. Bonus is veilige parkering. Om die draai van Panorama Hospitaal. Was juis vir doktersbesoek wat op die nippertjie gereël is. Two Oceans het bygedra tot 'n algehele positiewe ervaring. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

Clean, neat and all amenities required for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well priced and good value.

We will definitely use this accommodation again - excellent service and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R956
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R956
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R956
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollegestraat 13, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8930eb628dc23bab464ae42e093e91a1c8486c190d16aba7c9d8c8c2c8541bea1ff8f36613f3448bfc3e916da3edf73e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R956 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 13 Kollege Street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872966 18.5741917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem