4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Two Oceans is in die kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin van 4.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die leefarea en 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhandoeke saambring.
Die kombuis het 'n ontbythoekie en is met 'n yskas-vrieskas, gas- elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n binnebraai-area en WiFi.
Two Oceans spog met 'n pragtige uitsig oor die see en is stapafstand vanaf die strand. Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n groot tafel en genoeg sitplek. Dit is ideaal vir 'n gesinsete terwyl 'n mens oor die see uitkyk en na die branders luister.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Franci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Two Oceans het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang