Two Views Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Two Views Beach House is 'n 3-ster-villa op 'n groot eiendom in Kampsbaai. Die selfsorg-villa het 'n panoramiese uitsig oor die see en op die ikoniese Tafelberg.

Die villa het 3 verdiepings en sit hoog op die skilderagtige Kampsbaai met 'n wonderlike uitsig oor die see en op die berg. Two Views Beach House is baie sentraal, ongeveer 3 minute se ry vanaf die strand en Kampsbaai se hoofstrook met restaurante, strande, winkels en geriewe geleë. Daar is 2 randvloeiswembaddens en dis een van die grootste oop vermaaklikheids- en ontspanningsareas in die omgewing.

Die huis het 'n oorvloed van slaapkamers en ontspanningsareas, asook 'n boomhuis en 'n cabana. Dis elegant versier om die eenvoudige wit lyne van die argitektuur aan te vul met natuurlike elemente.

Die huis is verdeel in 3 vlakke. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis. Die middelvlak word deur trappe van buite af bereik en het 3 slaapkamers. Die laer verdieping word ook deur trappe van buite af bereik en het 2 slaapkamers.

Die hoofleefarea is oopplan en lei na die eetkamer en buiteterras. Daar is 'n slim-TV (LED) met DStv, en 2 gaskaggels. Die eetkamer het sitplek vir 8 en die etenstafel buite bied sitplek aan 14 gaste.

Die dekor is alles wit lyne met natuurlike elemente. 'n Skemerkelkie kan langs een van die randvloeiswembaddens of op die dek geniet word. Daar is ook 'n pragtige see-uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Two Views Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 8 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Two Views Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 000 per nag (plek vir 16)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za