Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Vines Romantic Guest Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Die balans moet vooraf per EFT betaal word. Geen kontant word aanvaar nie.
Geen rook word binne die woonstel toegelaat nie
Geen geraas of musiek na 22:00 nie asb.
Daar is ’n grasperk buite die eenheid met ’n tafel en stoele, ook die perfekte plek vir ontbyt of 'n glasie wyn. 'n Weber of braai kan voorsien word indien gaste sou wou braai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 4, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMDI0YWIzLWM5ZTctNDVlYS1iNTY1LTViZjFiYWY5ODU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem