+28
Selfsorg in Die Boord

Two Vines Selfsorg Woonstel

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Two Vines Selfsorg Woonstel is in 'n rustige voorstad in Stellenbosch geleë.

Die akkommodasie bestaan uit 'n oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed met sagte, wit beddegoed van die beste gehalte. Die en suite-badkamer het 'n groot, moderne stort, toilet en wasbak met stoorplek. Die eenheid het 'n klein hoeksitkamer en 'n eetarea vir 2. DStv is beskikbaar met beperkte kanale; gaste is welkom om hul eie slimkaart saam te bring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, eenplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese eierkoker en 'n broodrooster. Dit is ook toegerus met breekware en alles wat nodig is. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Die eenheid beskik ook oor 'n alarmstelsel, lugversorging, gratis WiFi en parkeerplek van die straat af.

Gaste kan wynproe, stap, gholf, visvang, kanovaart, perdry, 4x4-roetes en bergfietsry geniet. Die eienaars sal jou graag help met die reëlings of besprekings vir wyntoere, pendeldienste en aktiwiteite in die omgewing.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nolan W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lieflik! Baie lieflike gasvrou en ek sal hierdie verblyf oor en oor kies! Kom beslis binnekort weer terug.
Jul 2026
Aletta H
Saam met vriende
5.0
Dit was so rustige, ontspanne omgewing. Two Vines is 'n pragtige plekkie met als wat jy nodig het. Ek kan dit vir seker aanbeveel.
Jul 2026
Edwin V
Saam met lewensmaat
5.0
Eersteklas, dankie. Die stergradering hierbo is voldoende.
Apr 2026
Cecilia U
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye eienaar en beskikbaar vir enige probleme. Lekker gebly. Gerieflik naby die hospitaal.
Aug 2025
Lorain M
Saam met lewensmaat
5.0
Very practical for us needing to be near Stellenbosch for business. Our stay was good, that's why we returned for a second stay. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Vines Selfsorg Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 233
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 233
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4deacca213ab911dd047a1d231ba94b89f630fb2b75a98a8c79fac5509d7a5bc03622615fa131a30d3cfaac360c267413a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang