Ty Gwyn Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ty Gwyn Villa is 'n selfsorgvilla in die prentjiemooi area, Bakoven in Kaapstad. Die perseel kyk uit oor Kampsbaai en is ideaal geleë 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die villa het 15 trappe wat na die ingang vanaf die straat lei en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ekstra lengte, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbakke. Die kamer lei ook na 'n klein balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n TV met satelliet kanale, DVD-speler met stereoklank, 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n gaskaggel.

Die leefarea bied toegang tot 'n onthaaldek, met 'n swembad, sitarea, ingeboude bankie met kussings rondom die swembad en sonstoele. Die terras agter het 'n eetkamertafel, buitestort en ketelbraaigeriewe.

Parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig, asook ekstra parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie. Die huis het ook WiFi, 'n alarmstelsel wat 24 uur gemonitor word en laserstraalsekuriteit buite.

Slaapplek

'n Bespreking by Ty Gwyn Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ty Gwyn Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za