Tyger Classique Villas
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker.
Die eenhede wissel in grootte en is in 'n veilige, spoggerige buurt in Kaapstad se noordelike voorstede geleë. Al die eenhede is selfsorg.
Tyger Classique is lekker sentraal geleë in Loevenstein en bied gerieflike toegang tot die N1 en N7. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront, strande, Wynlande, Canal Walk by Century City, Grand West Casino, gholfbane en die lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Floris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Tyger Classique Villas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap