Van Riebeeck Park Akkommodasie by U-lala | LekkeSlaap
+20

U-lala

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-laan 46, Van Riebeeck Park, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

U-lala bied gehalte-verblyf in Van Riebeeck Park, 'n stil voorstad van Kemptonpark. Dis naby talle winkelsentrums, en Emperor’s Palace met teaters en restaurante. Dis ook naby die besigste lughawe in Afrika, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, ideal vir sakereisigers.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en is daarom ideaal vir sakereisigers, 'n paartjie of enkelreisiger. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese kookgeriewe. Ontbytgraan, joghurt, brood, vrugte en meer word voorsien. Daar is 'n privaat ingang, TV met DStv, 'n lessenaar en WiFi. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Emporer's Palace met 'n spa, casino en Odean Showbar in. Daar is ook 'n gholfbaan en winkelsentrums naby.

Slaapplek

’n Bespreking by U-lala sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Villiers-laan 46, Van Riebeeck Park, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-laan 46, Van Riebeeck Park, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtJi1YaDnAV8AzJChLkkRY4mNdbSlTKbnW1WLEQTqryupwwkeCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 46 De Villiers Avenue Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.076948776102 28.20473075769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za