Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uilenkraalsmond Kanarie 566

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Uilenkraalsmond Kanarie 566
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Stephen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Stephen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie aanbeveel vir ander gaste nie.

Dis baie beknop, electricity was 'n groot probleem. Kan nie 2 toestelle gebruik nie. Eienaar bly net agter en dit was baie ongemaklik. Krag bly afskakel. Dit was nie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren A
Gesin met klein kinders

Very safe. The beach is clean.

I would love to go back for a longer holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustige wegbreek wat ons nodig gehad het.

As ek n voorstel kan maak, miskien net met die kliënte bevestig dat hulle hul eie beddegoed saam moet neem. Mense soos ek lees gewoonlik nie die fynskrif nie. Asook die nommer 56 verander na 566, het so bietjie gesukkel om die plekkie te kry nadat my foon net voor die ingang gebreek het, en al wat ek kon onthou is Kanarie 56. So dit was 'n bietjie deurmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maynard B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maynard B
Gesin met tieners

Funksioneel vir 'n webgreek naweek met alles wat jy benodig.

Die geriewe is basies, maar funksioneel - die gasplate help baie tydens loadshedding. Genoeg slaapplek met alles wat jy benodig soos 'n groot yskas, mikrogolf, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uilenkraalsmond Kanarie 566 se terugvoer

Baie dankie Mynard

Baie bly jul dit geniet.

Uilenkraalsmond Kanarie 566
Lizette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met tieners

Ons het die kuier geniet. Hopelik kuier ons gou weer in Uilkraal.

Alles van verblyf tot weer en see was lekker. Hoop om gou weer te kan gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uilenkraalsmond Kanarie 566 se terugvoer

Baie dankie Lizette

Hoop om jul vinnig weer te sien.

Uilenkraalsmond Kanarie 566
Vanaf
R800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanariestraat 566, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f456a8fc9fc311ca39eb1971441969e41a0c2065d52ff0e1ae0ac0181be1955ae9a6f0534bbb50f4677e96af78cc638747c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 566 Kanarie Straat Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.602335486078 19.409723449142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem