Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uilenkraalsmond Kanarie 566

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanariestraat 566, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Uilenkraalsmond Kanarie 566 is 'n vrystaande selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die Uilenkraalsmond-oord, net 14 km van Gansbaai af. Hierdie eenheid is 500 m vanaf die strand en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat 'n bietjie wil wegbreek.

Die kothuis is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers en 'n 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is 'n ingeboude karavaan en het 'n dubbelbed, 'n dubbel-stapelbed en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na die stoeparea lei. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Lakens word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie komberse, kussings en handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n eetarea met 'n etenstafel vir 4. Die eetarea het ook 'n slaapbank. Verder is daar 'n stoep met 'n tafel en 4 stoele, asook 'n vrystaande braai.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die oord het 'n waterwurm, putt-putt-baan en 'n kiosk. Dit is ook lekker naby die strandmeer en die Uilenkraalsmond Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Uilenkraalsmond Kanarie 566 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Uilenkraalsmond Kanarie 566
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kanariestraat 566, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uilenkraalsmond Kanarie 566 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanariestraat 566, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f456a8fc9fc311ca39eb1971441969e41a0c2065d52ff0e1ae0ac0181be1955ae9a6f0534bbb50f4677e96af78cc638747c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 566 Kanarie Straat Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.602335486078 19.409723449142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem