Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit-Eindelik

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerweg 16, Reebok, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit-Eindelik is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorpie Reebok in Mosselbaai en bied gerieflike vakansieverblyf wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende.

Daar is 'n battery-kragstelsel geïnstaleer om die impak van beurtkrag soveel moontlik te beperk.

Uit-Eindelik 1 is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is. Gratis WiFi word voorsien.

Die kuierarea het 'n lieflike etenstafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig in die agtergrond.

Uit-Eindelik 2 is onder en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kuierarea het 'n etenstafel met 'n gasbraai. Hier kan gaste die see-uitsig geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Duikerweg 16, Reebok, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerweg 16, Reebok, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac75291bb25246b0728c7f8e87addb6585f43ceab3e7a2efa1ce79f91e106dbee25e9ff50553388de47a43d6375c19208c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 Duiker Way Reebok 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079554609372 22.165255070112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem