Gegund Gasteverblyf
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gegund Gasteverblyf bied gemaklike verblyf in 'n gesellige gastehuis in die dorp Parys, binne loopafstand van die Vaalrivier. In Parys kan gaste na hartelus inkopies doen in kunsgalerye en antiekwinkels, of 'n heerlike maaltyd by een van die vele restaurante geniet.
Die gastehuis bied 'n warm atmosfeer, en verblyf word in 4 slaapkamers aangebied. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer, en gaste het toegang tot 'n stoep en braai-area.
Die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n yskas, 'n TV met Openview-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vars water, melk en beskuit word voorsien.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing vir gaste om te geniet, soos gholf, ziplining, begeleide toere, valskermspring, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, ponie- en perdryroetes, bergfietsry, warmlugballonritte, staproetes, wildritte, visvang, kanovaart, voëlkyk en abseil. Die Afridome is slegs 2.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
JG Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Gegund Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang