+32
Selfsorg in Sutherland

Uitkomst Gaste Plaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

'n Karoo-ervaring op sy beste! Mens verwag nie om verwelkom te word deur 'n plek nie, maar dit is juis wat met ons gebeur het toe ons op 'n stil middag voor die Glamping Tent stilgehou het. Dit was asof alles spesiaal vir ons gewag het om op te daag al was daar nie 'n mens in sig nie. Die plonspoel was gestook, kussings buite uitgesit, vonkelwyn in die yskas. Alles het uitgeroep: "Welkom hier, welkom hier! Maak julle tuis." Hoewel ons gasheer nie tuis was nie, het hy iemand gestuur om later seker te maak alles is na ons sin. Die tent is uitstekend toegerus en mens is baie dankbaar vir die lieflike, warm bed, heerlike stort en gasverwarmer wanneer die winterson sak. Die pragtige mat gee dit 'n luukse gevoel. 'n Spesiale woord van dank aan die persoon wat hierdie eenheid gereed kry nadat gaste vertrek het en voordat nuwe intrekkers opdaag. Dit is eenvoudig "spotless". Dit is asof ons die eerste mense ooit was wat die tent betrek het. Daardie persoon verdien net lof. Ons het ons tydjie in die Glamping Tent ontsettend geniet. We will be back.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjies, luuks en uitekend toegerus. Baie netjies, gemaklik en goed toegerus. Die gasvryheid was uitstekend en dis die perfekte plek om die natuur se skoonheid te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely Karoo landscape and peaceful environment! Tent is well equipped and the landlord provided a gas heater, so it was very pleasant even though it was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful and comfortable off grid stay. We had an amazing stay. Riaan has made such an effort with the glamping tent, and with no WiFi, you really disconnect. Close enough to go to the stargazing and SALT tours, but out of town in the peaceful farm setting. Riaan was a great host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Asemrowend mooi! Pragtige plek. Rus en vrede vir jou siel. Baie aangename eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esna M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Vreedsaam. Alhoewel dit 'n entjie uit die dorp is en daar geen sein of elektrisiteit is nie, het ons dit baie geniet. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Die kinders het die oopte baie geniet en selfs gehelp om die diere te voer. Hulle het dit ook geniet om die donkie te stook vir warm water. Die ablusie was skoon en netjies met lekker storte, toiletpapier en motion sensor solar liggies. WiFi was by die kantoor beskikbaar. Ons kom beslis weer vir 'n langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

A very enjoyable stay in a real hidden treat for the soul. We enjoyed a very relaxed and comfortable stay at Uitkomst. The hosts were incredibly helpful and went out of their way to make sure all was well with our campsite and our enjoyment of their beautiful farm. The children loved being around the farm animals and also being able to spend time with the hosts when closing the sheep up at night. Our daughter fell ill on our first night and they were kind enough to contact the doctor in town to arrange an appointment for us, which ended up saving the rest of our eight-day trip. We truly had a wonderful time and look forward to visiting again; it was an unexpected highlight of our trip. We wish them all the best and heaps of success.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooiste natuur en helder sterre. Ons het heerlik gebly en lekker geslaap. Dit was netjies, ruim en baie skoon. Die warm swembadjie is 'n treffer. Die sjampanje in die yskas was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A M M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was kort maar, sal weer gaan. Uitkomst Gaste Plaas was 'n wonderlike kamp ondervinding. Ons het 'n lekker splash pool gehad, water was heerlik lou warm, kon lekker afkoel. Die vuurmaak onder die donkie vir lekker warm water het my teruggevat na my kinderdae, die water was baie gou aan die kook. Daar is 'n heerlike grasperk onder die koelteboom waar ons op 'n kombers kon lê en na die Melkweg kyk. Wat 'n wonderlike ondervinding. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir almal wat hou van kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Karoo ontspanning uit die boonste rakke. Skoon lug, veilige stapplek, pragtige graniet koppies en watte wolkies, gratis hout vir braai en 'n verrassing in die rooi yskas. En Banki Moon! Glamping at its best!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R354, Uitkomst Guest Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3fff57fb738b6a01544588dc0e27dd9f72c4be81aec7a501d6b055db6a067b9d7f808c1e6524be6c4c7b3b737570bb920c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 R354 Uitkomst Guest Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.330061935371 20.580080151558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang