Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitrusten

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitrusten is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in 'n buurt in Potchefstroom. Dit is naby geriewe in die area en is ideaal vir atlete, sakereisigers, toeriste en akademici wat die dorp besoek.

Die eenheid is apart van die hoofhuis wat uit 1926 dateer. Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne, 'n groot kas en handdoeke. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis dien ook as werkspasie en is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en koffiemasjien toegerus. 'n Verskeidenheid tee van regoor die wêreld, koffie, melk, beskuit en filterwater word ook voorsien. Gratis WiFi en onderdakparkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek en elektriese heining met 'n alarmstelsel is ook beskikbaar.

Die eenheid werk met son- en batterykrag wat deurgaans elektrisiteit voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitrusten sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Uitrusten
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 3

Ligging

  • Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Uitrusten het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637c6506c4ffb12c199a2ff00af493bdc7cf03cdeb647d42b6e1b1a2f2a000709e6048f4893c7f731d0cea55cf27f0cd6bc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 40 Maree Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.7042068 27.0990706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem