LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Ponds | LekkeSlaap
+28

Uitvlugt Ponds

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Uitvlugt Ponds bied 'n gerieflike selfsorgeenheid op 'n plaas 17 km van Dullstroom af.

Die Evening Rise Kothuis het slaapplek vir 8 gaste en kyk uit oor die foreldamme en omgewing. Dié kothuis het dubbel- en enkelbeddens, 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer. Ekstra komberse is beskikbaar.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die eetarea geniet word. 'n Stoep, en braaigeriewe, asook parkeerplek is beskikbaar. Evening Rise Cottage het ook 'n kaggel vir die kouer dae.

Die plaas bied 2 Ama Poot-Poot-staproetes en gaste kan fietsry, kunsvlieghengel, swem of voëlkyk. Daar is verskeie riviere, damme en watervalle op die plaas en talle voëls en wild kan hiér gesien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitvlugt Ponds sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Uitvlugt Ponds
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Uitvlugt Ponds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 8 persone) 8 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!