LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Ponds | LekkeSlaap
+28

Uitvlugt Ponds

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Evening Rise Kothuis
Kunsvlieghengel in gespesifiseerde damme is gratis. Jy betaal slegs R100 per vis wat gevat word. Die twee staproetes is gratis. Die eerste krat hout is gratis.
Belasting en Ekstras

Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die totale bedrag moet asseblief voor aankoms betaal word. Die bewys van betaling moet met inklok getoon word.
Let asb. daarop dat die perseel deur 'n 6 km grondpad bereik word. Die pad is redelik goed, maar indien u 'n lae voertuig het, moet u net stadig ry.
Forel-kunsvlieghengel word op 'n vang-en-vrylaat of vang en neem basis en slegs in sekere damme toegelaat. Die koste van 'n beseerde vis of 'n vis wat weggeneem is, is R100 per vis. Slegs kunsvlieghengel word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 8 persone) 8 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!