LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Ponds | LekkeSlaap
+28

Uitvlugt Ponds

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Uitvlugt Ponds
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marissa R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Mooiste plekkie ooit! Sal definitief weer gaan!

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Hi Marissa. Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer hier te sien.
Beste Wense, Vera.

Uitvlugt Ponds
Hannes J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige natuur en baie wild om te sien.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Hallo Hannes
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het nou heerlike reen gehad, so alles is nou nog mooier hier by ons.
Beste wense
Vera

Uitvlugt Ponds
Paul M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sowaar baie lekker gewees en kon lekker ontspan.

Die huisie waarin ons gebly het was baie mooi netjies en skoon gewees toe ons daar aangekom het. Die damme is lekker loopafstand van die huisie af. Die staproete het baie mooi uitsigte vir ons gebied en was baie mooi vir ons uit gewys. Sal graag weer by hulle boek en het sommer paar ander mense oortuig om saam te kom volgende jaar. Baie dankie vir julle vriendelikheid and gasvryheid.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Beste Paul,

Baie dankie vir jul goeie en positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.Dit was ook lekker om julle te ontmoet.

Kom kuier gerus weer.

Beste wense,
Vera

Uitvlugt Ponds
Christo O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig baie mooi landskap. Mooiste waterval.

Ons het baie lekker op Vera se plaas gekuier. Een van die mooiste watervalle in die land is op die 13 km roete. Vera sê die een op die 6 km roete is nog mooier, sal moet gaan kyk. Ons het verskeie soorte wildsbokke en zebras gesien. Die bonus was die klein hondjies op die erf.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Hi Christo,
Baie dankie vir die posistiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet. Voorspoed vir julle en kom gerus weer.
Beste Wense,
Vera

Uitvlugt Ponds
Karina I - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, pragtige hike.

Baie lekker rustige plek op 'n jagplaas met staproetes. Baie vriendelike mense. Pragtige staproete langs watervalletjies.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Goeiedag Karina,

Dankie vir julle positiewe resensie. Bly julle het dit geniet. In die somer is die plaas natuurlik nog mooier. Kom gerus weer .

Beste wense
Vera

Uitvlugt Ponds
Johanna Cecilia C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Was ongelooflik. Sal egter aanbeveel dat pad aanwysings na Dullstroom en ook andersom meer uiteengesit word. Aanwysings was nie baie goed nie, maar ons het dit vreeslik geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Beste Celia,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Jammer julle het bietjie verdwaal. Kom gerus weer.

Beste wense
Vera en Kobus
Uitvlugt Ponds

Uitvlugt Ponds
Annaliese K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annaliese K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maak jou keuse - stil en rustig of avontuur en aktiwiteite in beeldskone natuur.

Skoon en netjies met goeie ligging. Wild, staproetes, visvang, voëlkyk, lekker kuier en rus. Gesinsvriendelik.

Uitvlugt Ponds's terugvoer

Beste Anneliese,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Bespreek gerus weer.
Beste wense,
Kobus en Vera
Uitvlugt ponds

Uitvlugt Ponds
Andras B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andras B
Gesin met klein kinders

Nie 'n oog toegemaak Saterdagaand, geen veiligheid.

Die plek is ongelooflik skoon en 'n baie mooi uitsig. Daar is geen sekuriteit en ons almal weet hoe onveilig plase is, nie eers die voordeur se slot het gewerk nie, het dit self reggemaak. DStv werk nie. Staproetes is nie generic, alhoewel daar 'n kaart is daarvan. Die geyser overflow, die yskas maak die snaakste geluide, klink soos 'n demoon hoender in die middel van die aand. Ons nuwe familie se eerste vakansie is een om te onthou vir die verkeerde redes.

Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 8 persone) 8 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!