Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukhozi House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Ukhozi House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Liza-mari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari S
Gesin met klein kinders

Groot huis en erf met baie spasie.

Stil area. Kan stap om by hoofstraat te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice spacious place, great not having a TV or WiFi.

Great place and location, really enjoyed our stay. Eskom power outage notwithstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukhozi House se terugvoer

Thank you, Ian, so glad you enjoyed your stay, come again soon.

Ukhozi House
Dewald W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald W
Saam met vriende

Onaangename ondervinding.

Nie veilig vir kleiner honde. Gate in draadheining en onder hek. My het twee keer uitgekom. Met reën en rooi grond is grasperk 'n modderige gemors. Al die ekstra handdoeke wat ek gevat het om meubels en beddens te beskerm was nie genoeg om 'n paar klein vlekkies te keer nie. Eienaar het my verwittig dat sy erg teleurgesteld was daaroor. Dis ongelukkig die risiko wat sy loop. Sê eerder dan geen troeteldiere! Daar was vuil vloerkussings in een leefarea instede van 'n tafel en stoele soos op een foto. Geen ordentlike gordyne nie. Een slaapkamer het niks gehad nie. Storte se dreins was geblok. Kombuis erg onder toegerus. Onaangename ervaring. Geen TV of WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukhozi House se terugvoer

Ek stel al my gaste in kennis dat hulle my of my eiendomsbestuurder enige tyd kan kontak vir enigiets en ons sal poog om die situasie so gou as moontlik reg te stel. Daar is 'n geplaveide parkeerarea, maar die gas parkeer op die versadigde grasperk wat dit beskadig en die 'modderige gemors' skep. Ek het baie honde in my huis gehad en het tot nou toe nog nooit 'n probleem gehad nie, gaste in die verlede het my meubels gerespekteer en goed versorg. Daar is vuil modderige pootvlekke op my meubels en die huis is in 'n gemors gelaat. Die 'vuil vloerkussings' is nuwe Coricroft-boontjiesakke. Met dit gesê, die 8 sitplek tafel is nog daar, pas na die leefarea geskuif, EN daar is nog 'n 6 sitplek tafel in die kombuis en 'n 3 sitplek leer rusbank met 2 antieke (nou gevlekte) stoele, dit is sitplek vir 18 mense. Myns insiens is die huis privaat en niemand kan binne sien nie, maar ek sal meer gordyne kry, dankie vir die insette. 'n Loodgieter sou dadelik ingekom het om die stort te ontblokkeer. Die kombuis het alles wat 'n selfsorg-eenheid nodig het vir 8 gaste, sedert hierdie kommentaar het ons 'n inventaris gedoen en alles is daar, regtig nie seker wat gemis het nie. Dit sê duidelik op al die webwerwe wat ek gebruik, dat daar geen TV of Wi-Fi is nie. Die meeste gaste geniet die ruskans en kan na die restaurante of koffiewinkels gaan inloer om in te haal.

Ukhozi House
Hannetjie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie G
Saam met vriende

Kuier was redelik, maar die huis kort baie aandag.

Krane is los, bad het soveel kalk-aanpaksel dat ek hom nie kon skoonkry nadat ek met badsout gebad het nie. Vensters vuil. Het bietjie meer vewag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukhozi House se terugvoer

Dankie vir jou resensie Hannetjie. Die krane is herstel. Ons het die splinternuwe bad besigtig na hierdie klagte oor kalk en eerlikwaar was ons nie seker wat jy bedoel het nie. Die vensters is oud en die glas sal binnekort vervang word. Die span wat die huis bestuur is altyd beskikbaar om met enige probleme te help.

Ukhozi House
Geoff A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff A
Gesin met tieners

Clean, very comfortable and attention to detail.

Great place in a quiet part of town. Short walk to all amenities. Clean, neat and well-appointed facilities, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukhozi House se terugvoer

Many thanks for a lovely review, so glad you enjoyed your stay!

Ukhozi House
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 596, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb720b247e5ad99f04bc4285478e454471a9243e8614a96aa1a815793687881fa8ce5a2acee7745e238cbc056ba50d443bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 4 596 Piet Retief Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.414211571235 30.102322699722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem