Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukwethemba Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Moore Place 16, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ukwethemba Beach House bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie Umzumbe en is ideaal vir 'n gesinsvakansie en gaste wat die Dolfynkus wil verken.

Die eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer is buite die kothuis en het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is geskik vir tieners. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV langs die kombuis.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n Weber-braai. Die huis is 'n kort entjie se stap vanaf Umzumbe se Blouvlagstrand wat ideaal is vir sonbaai, branderplankry en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Ukwethemba Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Lady Moore Place 16, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Moore Place 16, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eb2a30694eecd05aa04bbcda78e261363da3c97e43c5f8c957a475851fc01eaaf8bead5da106cfcdf901f6612a37104c0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 16 Lady Moore Place Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.616620372497 30.543643057533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem