Ulwazi Rock Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ulwazi Rock Lodge is in die asemrowende Kiepersolvallei geleë en bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike villa met 4 slaapkamers. Dit is op 'n natuurlike rotsfondasie gebou en bied pragtige uitsigte van die omgewing. Aangesien die villa op 'n rustige familieplaas is, is dit die ideale bestemming vir kort wegbreke uit die stad en lang familiewegbreke met maklike toegang tot al die gewilde besienswaardighede in die Laeveld.

Die villa bied slaapplek vir tot 12 gaste, plus 2 ekstra gaste op 'n stapelbed en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 3 kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en kyk uit oor 'n pragtige dam. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 kamers is in die kothuis wat omring word deur 'n welige, tropiese tuin. Dié 2 kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word. Die kothuis het ook 'n stapelbed vir 2 ekstra gaste. Badhanddoeke word vir elke kamer voorsien.

Die ruim, oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea dra by tot die rustige gevoel van die villa. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamers in die villa en kothuis beskik oor TV's met sekere DStv-kanale en die villa het braaigeriewe en 'n binnenshuise swembad om 'n manjifieke natuurlike rots. Die villa en die kothuis sluit daaglikse skoonmaakdienste in, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die plaas bied doendinge soos baarsvang, voëlkyk en bergfietsroetes. Dit is net 10 minute buite Hazyview, die weg na die gewilde Kruger Nasionale Park, die Blyderivierpoort en Sabi Sand Wildreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Ulwazi Rock Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ulwazi Rock Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 400 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za