Umbhaba Eco Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ullen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marc S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing en atmosfeer.
Morongwa M - Mei 2024
Algehele gradering
Great and refreshing stay.
Nqobile N - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing experience.
Lynette R - Des 2022
Algehele gradering
Bederf van die begin tot die einde.
Lindie V - Jul 2022
Algehele gradering
Stay was all good.
Christo E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Isabel V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Vriendelike personeel. Pragtige verblyf.
Johann S - Jun 2022
Algehele gradering
Reg as jy net oorslaap vir Wildtuin.
Mabotsane N - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Karen V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap, sou graag langer wou bly om meer te verken.
Sune V - Des 2021
Algehele gradering
Great value for money.
Adele C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was amazing.
John N - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en baie vriendelike en aangename personeel.
Andrea K - Okt 2021
Algehele gradering
Puik, vriendelike en verwelkomende diens.
Lees meerTshilidzi N - Okt 2021
Algehele gradering
It was an amazing gateway, everyone is friendly.
Amanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring om hier oor te slaap. Heerlike spyskaart en vriendelike personeel.
Claudine T - Sep 2021
Algehele gradering
Beste, beste waarde vir geld.
Raheema A - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely stay. Relaxing.
Tumelong M - Sep 2021
Algehele gradering
Awesomely amazing.
Pontso M - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful experience.
Lees meerPortia M - Sep 2021
Algehele gradering
It was a very enjoyable stay.
Roschaan P - Aug 2021
Algehele gradering
In love with everything.
Boitumelo N - Aug 2021
Algehele gradering
Extra amazing.
Johan H - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Delney N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Hans V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek om te bly, mooi fasiliteite en als. Hul kan die ontbytspyskaart dalk bietjie afwissel.
Jan D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lassie V - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike akkomodasie! Was heerlik.
Bernard V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging.
Cecilia B - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Mathapelo M - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent.
Thea H - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustige en mooi plek.
Margeret J - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en kamer was skoon.
Umbhaba Eco Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, sonder ons gaste se inset sal ons dit nie op standard kan hou nie.
Ons vra groot onverskooning as die bed vir ongelieflik en hard was, dit is nuwe beddens wat aan geksaf was onlangs en is nog nie baie gebruik nie.
Ons voel ook, en ek is seker u sal dit ook so verstaan en insien, dat die hard of sag van 'n bed 'n persoonlike voorkeur is.
Ons sal in kyk op die ongemaklike beddens.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Umbhaba Eco Lodge
Lourika V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Umbhaba Eco Lodge. Ons sal definitief weer teruggaan.
Umbhaba Eco Lodge se terugvoer
Good day Lourika,
Thanks for the very good review, we hope to host again in the near future.
Kind regards
Ullen Ngomane
Kevin V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, lekker om op perseel aandete en ontbyt te kan eet.
Umbhaba Eco Lodge se terugvoer
Good day,
Thanks for the very good review, we hope to host again in the near future.
Kind regards
Ullen Ngomane
- Kapasiteit: 102 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, De Rust Plaas JU12, Hazyview, 1242, Mpumalanga