Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Huisreëls

Die instansie is in 'n natuurreservaat. Die bepalings en voorwaardes verbied rommelstrooiing, vuurwapens en vuurwerke, oormatige alkoholverbruik, geraas en harde musiek. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Respekteer asb. die natuurlike omgewing.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Gaste mag nie later as 20:00 inklok nie. Probeer om asb. voor donker op te daag. Laat weet asb. die bestuurder indien jy buite hierdie ure sal opdaag, sodat hy kan reël dat 'n personeellid by die kantoor teenwoordig is. Daar is geen toegang tot die park na 22:00 nie. Laat weet asb. die eienaar van jou geskatte tyd van aankoms.

Uitkloktyd is teen 10:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem