Buffeljagsrivier Akkommodasie by Umshanti | LekkeSlaap
+60
+60

Umshanti

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Umshanti is op 'n plaas 12 km buite Swellendam geleë, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika en tuiste van die eerste reënwoud-spa.

Ons het 8 selfsorghuise wat 'n uitsig oor die dam en die pragtige grasperk het. Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat ideaal is vir selfsorg. Daar is braaiplek vir gaste om te gebruik.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, konferensie-geriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook lekker doendinge soos 'n bootvaart, visvang en swem geniet.

Ander doendinge in die area sluit perdry, fietsry, wynproe, bergfietsry, asook mikrovliegtuig-vlugte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Umshanti
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Umshanti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NTk4ZmI3LTc4ZTctNDc0Yi1hNzUxLTRkZWQxYTcyMTY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Buffalo Creek Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.018454105018 20.538969933987
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za