+50
Selfsorg in Marlothpark

Umvangazi Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

35% AF!
Naweekaanbod
Kry 35% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 500 is payable directly to the property.

Huisreëls

Umvangazi Rest is 'n selfsorghuis en gaste word versoek om eie skottelgoed te was en die vullis te verwyder.
'n Breekskadedeposito van R1500 moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Dit sal tussen 5 en 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word. Betaling vir enige skade wat geraporteer is of enige reëls wat oortree is, sal van dié depostio afgetrek word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Vanaf R2 200
35 % AF
R2 200 R1 287
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 200
35 % AF
R2 200 R1 287
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
35 % AF
R2 200 R1 287
per nag (plek vir 8)
Bespreek

183 Kiaat Road, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGZkM2NmLTk3OWItNGU2Yi1hZTBlLTI2MDdiZjhjYjI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 287 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 183 Kiaat Road Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.396343021473 31.7635104407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang