Umziki Chalets
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die verblyf bied 2 waterglybane, 'n beskutte wild- en voëlkykhuisie, 'n klimraam, Zipline vir kinders en ’n trampolien. Wild loop vrylik op die eiendom rond.
Dié kamp het 7 chalets en bied verblyf aan tot 26 gaste en 2 kampeerplekkie vir kampeerders met privaat ablusiegeriewe. Elke chalet het 'n gemaklike bed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, lugversorging, ’n kombuisie en braaigeriewe. Elke kampstaanplek het onderdakparkeerplek, 'n privaat boma met ingeboude braaigeriewe, 'n kragpunt en plonspoel.
Gaste kan van die gemeenskaplike boma met 'n braai gebruik maak of in die swembad swem. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma. Veilige parkeerplek word voorsien.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wildkyk, voëlkyk en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umziki Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal