Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uncle Charlie

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Uncle Charlie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Inus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon verblyf.

Baie dankie julle vir die vriendelikheid en gasvryheidsgevoel. Regtig 'n lekker-slaap-plekkie. Ons sal weer daar aandoen en dan bietjie swem. Kamer is baie skoon en netjies. Ek kan miskien 'n voorstel maak vir 'n opslaanwerksblad teen die muur vir mens se laptop of derglike goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Enkelreisiger

Netjies, skoon en veilig. Naby hospitaal en winkelsentrums. Eienaars baie gasrvry en vriendelik.

Gasvryheid, netheid en goeie ligging. Goed toegeruste mini kombuis. In die geheel gesien, 'n goeie ervaring. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Charlie se terugvoer

Hi Dries
Was lekker om jou hier te hê.
Vriendlike groete
Jackie

Uncle Charlie
Martin D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en gasvryheid.

Baie lekker gekuier, baie vriendelike eienaars. Mens raak sommer familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Charlie se terugvoer

Hallo Martin
Dit was lekker om julle as ons gaste te gehad het en om julle te ge-ontmoet het
Dis waar julle voel soos familie.
groete
Uncle Charlie's

Uncle Charlie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Penkop-singel 47, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f37885aa0fd2edd9eb03deac21c921fcdbac673295113470e34c7b57b34625e75d27a79a8f822c01b23846bf2a03b1c9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 47 Penkop Crescent General De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -29.142732614625 26.196963292448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem