Under Elm Tree Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Celeste L - Des 2023
Algehele gradering
Ons was oor Kersfees by my boetie-hulle en het net by Under Elm Tree oorgeslaap.
Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer
Celeste, baie dankie. So bly jy het lekker gebly. Was lekker om jou te ontmoet.
Marilize P - Mrt 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer was lekker.
Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer
Jammer Marelize, ons het 'n paar dae vroeër 'n wolkbreuk ek het nie geweet jou GPS gaan jou van daardie kant af inbring nie, GPS navigasie ry altyd die ander kant om ander sou ek jou gewaarsku het.
Louwrens V - Sep 2022
Algehele gradering
Plek is nie skoon nie! Baie duur vir 'n vuil plek.
Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Louwrens, Under Elm Tree is nou onder nuwe bestuur. Ons verseker u dat hierdie probleme iets van die verlede is.
Groete
Erika S - Sep 2019
Algehele gradering
Onverwags fantasties!
Elrea S - Jul 2018
Algehele gradering
Slegte diens.
Lees meerUnder Elm Tree Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Elrea, Under Elm Tree is nou onder nuwe bestuur, ons verseker u dat hierdie probleme iets van die verlede is. Groete
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Tyron S - Mrt 2015
Algehele gradering
Warm Stort, skoon en mooi kamers, vriendelike en behulpsame ontvangs.
David D - Apr 2014
Algehele gradering
'n Heerlike plek met baie gawe mense!
Esther V - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was onglooflik lekker en so stil en rustig.
Machel V - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, netjies en gerieflik met wonderlike voëlsang reg deur die dag. Wonderlik!
Hannie A - Feb 2014
Algehele gradering
Ons het een nag oorgebly en het die kamers goed gevind, maar die diens was uitstekend.
Susanna R - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Rosina M - Des 2013
Algehele gradering
Excellent stay
Frans S - Nov 2013
Algehele gradering
'n Verkwikkende ervaring! Hier wil ons vir een naweek kom rus!
Linda P - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was baie rustig en aangenaam. Die ontbyt was heerlik!
Phillip B - Jul 2013
Algehele gradering
Dankie, dit was baie NICE gewees, veral die vriendelike ontvangs en ontbyt.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedstraat 690, Bethal, 2310, Mpumalanga