Under the Milkwoods
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilderness Milkwoods-kompleks no. 15, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Under the Milkwoods is 'n toevlugsoord wat aan die kus in 'n veilige kompleks in die hartjie van Wildernis geleë is. Hierdie dubbelverdieping-selfsroghuis is net 200 m vanaf die strand geleë en is naby 'n bekoorlike dorpskern met winkels en restaurante.
Dié smaakvol gemeubileerde selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die slaapkamers en badkamers is almal op die boonste verdieping geleë.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area strek verder tot in die leefarea met lugversorging, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV. Gaste kan hul hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, DStv, Apple TV en Youtube te stroom. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
In die geval van kragonderbrekings hou 'n omsetter die TV en WiFi aan. Daar is 3 draagbare LED-ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n stoofketel, asook 'n etenstafel met stoele. Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek, 'n gasbraai en uitsigte oor die lieflike tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Under the Milkwoods sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dean Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- Wilderness Milkwoods-kompleks no. 15, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Under the Milkwoods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilderness Milkwoods-kompleks no. 15, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom