Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Union Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Union Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andrew E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew E
Besigheidsreis

Comfortable bed, adequate kitchen appliances, maybe a toaster in the future.

All was good. There was a problem with the water one evening. The handyman fixed the problem. 3 lovely friendly dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aand gehad.

Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Enkelreisiger

Wonderlike eenslaapkamerwoonstel.

Ek was in die omgewing vir 'n troue en was hartlik ontvang deur die gasheer. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was vroeg gewees en daar was geen kwale vir my om vroeër in te gaan in die eenheid nie. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die meubels is baie mooi en die eenheid was skoon. Die bed was baie gemaklik en die omgewing is stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Hi William

Dankie vir die terugvoer, julle is altyd welkom.

Union Cottage groete

Puna

Union Cottage
Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Onbeskryflik lekker!

Eienaar was baie vriendelik, gasvry, behulpsaam. Alles was in die wooneenheid wat jy nodig het. Baie skoon, netjies, veilig. Voertuig is ook veilig onder die afdak. Die foto van Union Cottage op hierdie terugvoerlys is baie meer akkuraat as die een op die internet. Ons het 'n wonderlike tyd gehad met ons verblyf in die Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Hi, Me. van Zyl
Baie dankie vir die ondersteuning
Kom gerus weer.

Groete
Puna en Elize

Union Cottage
Anel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anel G
Enkelreisiger

Baie teleurgesteld - nie weer nie.

Wat ons dadelik opgeval het was die vuil gemakstoelarmleunings en die kussings. Die TV, DVD het nie gewerk nie, daar was nie Internet, tot ons gekla het nie, en ook nie DSTV nie. Ons het dit aan die eienaar gemeld, maar slegs die internet is aangeskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Hi Anel
Dankie vir die ondersteuning en terugvoer.

Ons neem kennis van julle ongelukkigheid en sal daaraan aandag gee.

Hoop julle gee ons weer 'n kans - julle was aangename gaste om te akkommodeer.

Groetnis

Union Cottage
Nicola C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, welcoming cottage.

This cottage is very conveniently located and well-equipped. It was clean and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely Cottage, very well located if you want to visit Cullinan.

I would suggest that Poena consider a WiFi extender for his guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en waarde vir geld. Vriendelike gasheer en behulpsaam.

Union cottage is geleë in 'n rustige woonbuurt. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Hulle laat jou baie welkom voel. Ons het geen loadshedding ervaar wat beslis 'n pluspunt was! Wooneenheid was skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Selfs hout as jy sou wou braai. Sal definitief weer daar gaan oornag. Dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Baie dankie julle. Ek waardeer dit.
Kom gerus weer.
Groete,

Union Cottage
Frik D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosbaar, gasvry, rustig en vriendelik.

Beslis 'n weer kuier, eienaars is super gasvry en akkommodasie is knus, lieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Dankie, waardeer.
Altyd welkom.
Sien julle weer. Die keer bietjie langer en rustiger kom bly.

Union Groetnis
Puna en Elize

Union Cottage
Jack P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poena en Karen het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak.

Hulle het vir ons hout beskikbaar gestel, en seker gemaak dat ons al die inligting en wat ons ook al nodig het, kry. Baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Union Cottage se terugvoer

Hi, Jack
Baie dankie vir die ondersteuning.
Waardeer julle terugvoering.
Groete,
Puna en Elize

Union Cottage
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Union-weg 2, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96d50549efde5e04c72ba9badbe81e3563fed4b3f7b47aa5e777a2c222895134e0c9cc19a272ce23c6960cdade01261e99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Union Road Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.674781976806 28.52383314388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem