UniqueStay Deluxe Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Deluxe Apartment bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Somerset-Wes. Dié kompleks spog met ’n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel is op die eerste verdieping en word via ’n hysbak of trappe bereik. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het ook ’n koningingrootte-bed en toegang tot die tweede badkamer. Elke badkamer het ’n stort.

Die oopplan-kombuis het Smeg-toebehore. Die leefarea langsaan lei na ’n balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie. Die kompleks is naby die Sanctuary-winkelsentrum met winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Deluxe Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Deluxe Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za