Somerset-Wes Akkommodasie by UniqueStay Paardevlei Square 3 | LekkeSlaap
+20
+20

UniqueStay Paardevlei Square 3

Selfsorg
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Landgoed, De Beers-laan 6, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

UniqueStay Paardevlei Square 3 bied selfsorgverblyf op die gesogte Paardevlei Landgoed. Die kompleks is 1,3 km vanaf Somerset Mall, Strand Gholfklub en die strand.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n teëlvloer en oorgenoeg kasspasie. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met Smeg-toebehore, soos 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasser-droër en 'n yskas-vrieskas. Die ruim oopplan-leefarea bied toegang tot 'n binnehof met 'n tuintjie en Weber-gasbraaigeriewe.

Die woonstel front na noord en het 'n pragtige uitsig oor die moerasland en op die Helderberg. Gaste het toegang tot die gimnasium, Amici Restaurant, wasgoedgeriewe, 'n swembad, 'n speelplek vir kinders in die kompleks en talle voetpaadjies na die moerasland.

Die gebou is ook naby Busamed Privaat Hospitaal en Paardevlei Mediese Sentrum en sowat 32 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Paardevlei Square 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paardevlei Landgoed, De Beers-laan 6, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Landgoed, De Beers-laan 6, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246b543c10f822090145390deaaad87d32a519e84b1dbb58ae0462ca13bceb9ba151829f84c2427cb1f39b70879a56dc9b24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) Paardevlei Estate 6 De Beers Avenue 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.090442665743 18.81047495401
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za