UniqueStay Wavecrest Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Wavecrest Apartment bied selfsorgverblyf in ‘n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel se balkon bied ‘n lieflike uitsig oor die see en omgewing.

Dié woonstel is op die elfde verdieping en beskik oor 2 kamers en 2 badkamer. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het ‘n TV met DStv. Die leefarea lei na die balkon met ‘n gasbraai en ‘n uitsig oor die area en die see. Die kompleks bied ‘n swembad, gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.

Die gebou is in Kusweg naby verskeie winkels en oorkant die strand. Dis ook sowat 36,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Wavecrest Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Wavecrest Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za