Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 64 Vista Bonita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Vista Bonita, Eenheid 64, Diaz-strand, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 64 Vista Bonita is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat op die 10de verdieping van Vista Bonita in Diaz-strand geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel spog met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf naby Diaz-strand soek.

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie slaapkamer maak van die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea wat 'n TV met DStv en gemaklike sitplek het. Die leefarea lei na 'n omheinde balkon wat sitplek en 'n gasbraai het.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 'n voertuig en 'n sleepwa is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area op die dak van die gebou wat met 'n panoramiese uitsig oor die see spog.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 64 Vista Bonita sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Unit 64 Vista Bonita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 83

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beach Boulevard, Vista Bonita, Eenheid 64, Diaz-strand, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 64 Vista Bonita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Vista Bonita, Eenheid 64, Diaz-strand, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34abeaf273bcab37277ec6865aa6854b786d7605cc6ebc6c5f4ce0f2b483163ea157364ef08d18513a9fd8bd326e6bbcd960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Unit 64 Vista Bonita 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158478171125 22.108547289024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem