Unit GTDF11 Dunkeld Country and Equestrian Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit GTDF11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tyddeel-eenheid met 4 slaapkamers in die veilige Dunkeld Country and Equestrian Estate. Dié landgoed is in die rustige platteland naby Dullstroom geleë en spog met 'n spa, binnenshuise swembad en speelplek vir die jongspan.

Die eenheid het 4 dubbelslaapkamers wat elkeen 'n balkon het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. In die leefarea is daar 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitarea met sekere DStv-kanale.

Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar. Die landgoed het 'n restaurant en 'n hotel-kroeg het 'n TV waar gaste sport kan kyk. Daar is tientalle doendinge soos perdry, kunsvlieghengel en voetslaan.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit GTDF11 Dunkeld Country And Equestrian Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za